Frans Naumann aka Frans se nuwe enkelsnit, DRONK OP LIEFDE, gaan jou baie vinnig in ‘n partytjie bui plaas!

Frans Naumann aka Frans se nuwe enkelsnit, DRONK OP LIEFDE, gaan jou baie vinnig in ‘n partytjie bui plaas en verseker lus maak om ‘n braaivleis vuurtjie aan te steek en te kuier saam met familie en vriende.“Ja ek is dronk op liefde, jy het my hart laat gaan, ek kan nie ophou van jou drink nie, ek weet, ek is dronk op liefde, ek is dronk op jou, jy doen goed aan my wat my dronk maak op jou”.DRONK OP LIEFDE” is Frans se debuut enkelsnit en beloof dit…

Lees meer