S.A.’S LIAAN FERREIRA MAKES US PROUD WITH BEST ACTOR AWARD WINNER IN NEW YORK AND LOS ANGELES!

– IMDb Mini Biography By: Ian Bredenkamp Liaan Ferreira (born 2 July, 1986) is an international multi-award-winning actor. Ferreira has become one of the most talked-about actors in Hollywood and New York this past year. After starring in the hit Indie film original drama “Visor,” the actor went on to secure one of the most coveted awards of the past festival season. 2021 has been an exceptional year for Ferriera: Liaan won 13 awards of 20 Nominations for his role in the critically acclaimed independent short film, Visor. He has received…

Lees meer

Blessings Of My Father.

New essay! ‘My father was gone, but his presence still lingered. So many of his dreams and visions hadn’t come to pass. What did it mean? That it was void, nullified, canceled? Or maybe it could continue, with me as his next generation? We often talk about the sins of the fathers, but what about the blessings?’ To read further go to this link: Blessings Of My Father – Vicki Fourie ‘Religion holds down my creativity; it boxes and limits me. Religion tells me, ‘Always be positive, never negative.’ Religion…

Lees meer

Kyle September deel wie hy regtig is met nuwe goedvoel enkelsnit, Analog Heart!

Die sanger en liedjieskrywer, Kyle September, wat verlede jaar groot sukses op die radio behaal het met sy debuut-enkelsnit – Sweetness, het pas die tweede liedjie uit sy eie pen aan die publiek vrygestel. ANALOG HEART is ’n opgewekte popliedjie wat vir hom, persoonlik, baie beteken. Dié snit is geskryf terwyl hy op toer was in Botswana. “’n Duo met die naam, Match, was deel van die toer. Hulle klank het ANALOG HEART geïnspireer,” verduidelik hy. Die titel bring egter hulde aan David Cook, die wenner van American Idol in…

Lees meer

JAN BLOHM SE NONNIE KRY ’N MUSIEKVIDEO.

Jan Blohm het lankal reeds die kuns bemeester om bewonderaars se harte vas te vang… hetsy met sy boeiende lirieke, treffende melodieë, storieverteller-rasperstem, besonderse kunswerke of uitsonderlike musiekvideo’s… soos die een wat hy pas vrygestel het.   NONNIE, sy nuutste enkelsnit, is die volgende gedeelte van ’n boeiende verhaal wat dié talentvolle musikant met sy nuutste album vertel en is deur hom en John Masser vervaardig. Die musiekvideo, waarvan die bekende beeldhouer, kunstenaar en videograaf – Lionel Smit – die regisseur is, is baie simplisties en gaan oor die verlange wat…

Lees meer

FRANK AND I WIL SUID-AFRIKA POSITIEF MAAK MET HULLE AFRIKAANSE ENKELSNIT, ONS SAL WEER OPSTAAN.

Die gewilde duo, Frank and I, het besluit om ’n spesiale lied vir die land te skryf, in ’n poging om vir mense hoop te gee en Suid-Afrikaners te verenig. ONS SAL WEER OPSTAAN (Bloed In My Are) is ’n alternatiewe pop-rocksnit uit dié manne, Johan Brits en Frank Furniss, se eie pen en kan beskryf word as die kreet wat elke Afrikaner se hart uitskree sonder dat hulle dit regtig besef. “Jy bevind jouself gereeld in geselskap waar mense praat oor die land en politiek en dan sluit hulle…

Lees meer

DOZI SE DIS HOEKOM KRY ’N MUSIEKVIDEO

Die musiekvideo van Dozi se nuutste enkelsnit, wat gaan oor plekname wat verander en die verwarring wat dit veroorsaak, is pas vrygestel en is net so lig en humoristies soos die liedjie waarop die gebaseer is. DIS HOEKOM, die derde vrystelling vanaf sy negentiende album – Vrede, is deur Dozi, Kappie Kapp en Stef Kruger geskryf en vervaardig deur Dozi, Mauritz Lotz en Tertius Human. “Dit is ’n ligte, humoristiese liedjie wat gaan oor die dinge wat ons almal eintlik kwaad maak. Ek dink mense kan deel in die humor…

Lees meer

CINDY-LOUISE IS BACK WITH RISE UP, AN ENERGETIC NEW SINGLE!

“It is something completely different from what I usually write, but the power in the song is mind-blowing and the energy just lifts my spirits,” shares South African singer and songwriter, Cindy-Louise about the meaning behind her latest single, RISE UP, which has just been released. According to the versatile musician, currently based in the Netherlands, the song is the perfect fusion between soft rock, pop, and classical music and boasts a catchy, uplifting sound that is guaranteed to make listeners smile. She explains: “It is a kind of rising…

Lees meer

ANNA WOLF NEEM HAAR PLEK IN AS KOMPLEKSE EN AANGRYPENDE KUNSTENAAR MET ROMANCE WAS BORN.

Anna Wolf is gereed om haar plek in te neem as ’n komplekse, aangrypende, wêreldbekende kunstenaar met haar nuwe kortspeelplaat, ROMANCE WAS BORN. Hierdie vyfsnit-vrystelling is eie aan dié Suid-Afrikaner (wat nou in Londen woon) se styl. Dit bevat ’n treffende kombinasie musiek, wat wissel tussen dramaties en musikaal (Dreaming Again), sag en getekstureerd (Can I Get High on You?), emosioneel en energiek (Heaven Breathes Out), asook opgewek en ritmies (Vegas). ROMANCE WAS BORN, wat vanaf 30 Julie 2021 aanlyn beskikbaar is, sluit haar gewilde treffer, Gong, in wat vroeër…

Lees meer

Plaasboer, Hennie Malan skryf speurverhale in vrye tyd.

Hennie Malan is 8 Julie 1976 gebore en getoë in Vanderbijlpark. Hennie het eers in die dorp gebly en daarna het hulle plaas toe getrek. Vandag bedyf hy ‘n gemengde boerdery soos bv. eiers, melk, hoenders en groente. In Hennie se vrye tyd doen hy houtwerk. Olka Bolka het bietjie meer oor Hennie uitgevind in’n onderhoud. Waar is jy gebore en het jy grootgeword? In Vanderbijlpark. Het jy na skool gaan studeer, indien wel wat? Ek het by Die Ankerskool klaar gemaak in 1994 en na skool het ek nie…

Lees meer

Vicki Fourie is ‘n inspirasie ten spyte van gehoorverlies.

In 2009 is Vicki gekroon as Mej Dowe Suid Afrika 2009, en in 2010 het sy die titel van 1ste Prinses gewen by die Mej Dowe Internasionaal in Las Vegas, VSA. Sy het ook Suid Afrika verteenwoordig by die Mej Dowe Wêreld in Praag in 2011.  Vicki het al in verskeie bekende tydskrifte verskyn:  Sarie, VroueKeur, People, Oprah Winfrey se O Magazine, ens.   Sy was ook al op die voorblad van nasionale en internasionale tydskrifte:  JUIG, That’s My Girl, Passi, Single!, Sweet Designs, MyMag en CRC se tydskrif, Devoted.  Sy…

Lees meer