Aandwedloop samel draf-draf geld vir palliatiewe sorg in- Taalmonument gasheer vir geleentheid van pret, gesellig eet en ʼn bietjie sweet

Met die groeiende uitdaging om die lewensgehalte van pasiënte met lewensbedreigende siektes, asook hul gesinne, te verbeter, is dit nou die tyd om draf-draf (of stap-stap) geld in te samel vir die Drakenstein Palliatiewe Hospies. Boonop is talle medaljes en kontantpryse op die spel wanneer die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM), Historium Trust en Paarl Atletiekklub se Aandwedloop op Woensdag, 8 Desember 2021, op die beeldskone Paarlberg plaasvind.  Soos altyd kan deelnemers en ondersteuners staatmaak op die perfekte piekniek- en kuierplekke by die monument, waar tydelike uitstallings asook ’n avontuurlike…

Lees meer

Footprints on the moon brought to you by the musical greatness – Amongst the stars.

The song, Amongst the stars brought to you by the musical greatness of the duo Dani and Chris, better known as Footprints on the Moon, will have you captured from the very first note to the very last one. This song can be described as Celtic adult contemporary meets soft rock and is the first foray into the commercial music scene for this young duo. Both Chris, who is a master on the guitar, and Dani, who is a multi-award-winning songstress, are musical prodigies and both have the ability to…

Lees meer

FRANCOIS VAN RENSBURG SKRYF LIED OOR WEERLOOSHEID EN HOOP.

Francois van Rensburg is ‘n bekroonde radio-aanbieder en ook bekend as akteur en TV-aanbieder. “Cowboys Don’t Cry” is sy jongste enkelsnitvrystelling as deeltydse sanger en liedjieskrywer. Almal ken die gesegde: “Cowboys don’t cry”.   Hy het ‘n liedjie hieroor geskryf nadat hy eendag by ‘n verkeerslig stilgehou het waar ‘n man vir hulp en geld gestaan en vra het.  “Ek het nie op daardie stadium kontant of enigiets anders by my gehad om vir hom te gee nie, maar ek het my ruit ’n entjie afgedraai om ’n geselsie aan te…

Lees meer

Daniah de Villiers dra haar debuut-enkelsnit op aan die leeus saam met wie sy grootgeword het.

Daniah de Villiers werk al vir ses jaar in die vermaakbedryf en is veral bekend as Trudie in Binnelanders, aanbieder van die kykNET-reeks, Dierepraters, en vir haar uitstaande vertolking in die bekroonde rolprente, Mia and the White Lion en Nul is Nie Niks Nie. Nou is sy terug in die kollig om plaaslike harte op ’n nuwe vlak te verower met haar debuut-enkelsnit, GOLD, wat pas vrygestel is. Volgens dié agtienjarige Kapenaar gaan hierdie popsnit, uit haar eie pen, daaroor om te besef wat die ware goud in jou lewe…

Lees meer

Lefra Productions forerunner in bringing theatre back on track with LOVE! VALOUR! COMPASSION! Opened at the Market Theatre Last Week!

After many delays due to the COVID 19-pandemic, playwright Terrence McNally’s award-winning Love! Valour! Compassion! opened at The Market Theatre in Johannesburg last week.  Lefra Productions proudly announced the 25th-anniversary revival of the hit play in 2020 but was forced to postpone the launch of the production on a number of occasions.  What was to be an anniversary production in 2020, will now be a tribute production in 2021 and beyond.  Love! Valour! Compassion! is directed by Gregg Pettigrew and produced by Frans Swart and will play in the John…

Lees meer

ZAAN SONNEKUS SE NUUTSTE ENKELSNIT MOET KLIPHARD GELUISTER WORD!

“Die liedjie gaan oor hoe goed musiek vir my is. Deur al die hoogte- en laagtepunte in my lewe, het dit my nog altyd laat tuis en beter voel,” deel Suid-Afrika se gunsteling-rocker, Zaan Sonnekus, oor die betekenis agter sy nuutste enkelsnit, weereens uit sy eie pen. Fotografie krediete: Terse Photography. TEN MINSTE VIR MY is ’n klipharde rocksnit met ’n goedvoel klank en alhoewel die lirieke diep betekenis het beloof dit om luisteraars te laat glimlag wanneer hulle dit vir die eerste keer hoor. “Ek was een aand alleen…

Lees meer

NEILL BLOMKAMP SE GRUWELFLIEK, DEMONIC IN FLIEKTEATERS LANDSWYD VANAF HIERDIE VRYDAG!

Die nuwe Neill Blomkamp, DEMONIC, is ‘n gruwelfliek met ‘n tegnologiese kinkel, wat jou van begin tot einde op die punt van jou stoel sal hou en dit open in fliekteaters landswyd hierdie Vrydag, 19 November 2021! Die idee vir dié rolprent deur verskeie faktore geïnspireer, sê Blomkamp. “Die pandemie het baie van my ander projekte op ys gesit en ek wou iets doen wat ons kon beheer en verfilm. Daarom het ek besluit om my hand aan ’n gruwelprent te waag. Ek wou ook graag van nuwe tegnologie, genaamd…

Lees meer

Jaenette Jacobs vind geluk na suksesvolle jaar as aandbieder op Ster-Status 2020.

JAENETTE JACOBS is ’n sielvolle 34-jarige donkerkop wat al vele uitdagings oorkom het. Sy bly tans in Pretoria en is ’n gesondheids- en veiligheidsverkoopsbestuurder asook Bestuurder & Agent vir verskeie kunstenaars. Haar eie besigheid JL Artist Management & Promotions is n reuse sukses en geniet haar werk terdeë..sy word ook tans genomineer as “Best Artist Manager/Agent vir die Afrikaanse Independent Artist Awards 2022 ‘n Passie om werklik ’n verskil te maak, het Jaenette die Goue wenner gemaak van die splinternuwe realiteitsreeks, Ster-Status, waarna sy op 10 Augustus 2019 as die…

Lees meer

A heavenly treasure hunt awaits at Taalmonument , First Stargazing picnic focuses on a bright planet.

Locals and visitors will get to know the glittering night sky – specifically Saturn – better during the Afrikaans Language Museum and Monument’s first summer picnic on Paarl Mountain on Saturday, 6 November 2021. It promises to once again be a festive evening in the beautiful setting; in addition, a spectacular sunset and visit to the iconic sculpture are included, and the event is in aid of a good cause.  Visitors can explore the starry skies with the help of Orion Observation Group (OOG) members whose members like to share…

Lees meer

ʼn Hemelse skattejag wag by Taalmonument.

Eerste Sterrekykpiekniek fokus op ʼn helder planeet  Kapenaars en besoekers sal die skitterende sterrehemel – spesifiek die planeet Saturnus – van nader leer ken tydens die Afrikaanse Taalmuseum en -monument se eerste somerpiekniek op Paarlberg op Saterdag, 6 November 2021. Dit beloof om ʼn feestelike aand in die beeldskone omgewing te wees; boonop is ʼn pragtige sonsondergang en ʼn gratis besoek aan die ikoniese beeldhouwerk ingesluit, én is die aand ten bate van ʼn goeie saak.  Gaste kan die sterrehemel verken met behulp van Orion Observasie Groep (OOG) se lede…

Lees meer