LYF TEEN MY, JP White se nuwe enkelsnit sal jou hartsnare roer.

Ek dink die naam vertel julle waaroor die liedjie gaan,  Lekker Afrikaans sokkie gemeng met romans en kuiergevoel als in een Die liedjie beteken volgens JP dat almal moet waardig voel. Daars n plek onder die son vir elkeen van ons. Wat die een persoon dalk nie van jou hou nie maak n ander se hart weer warm klop Ons lewe in Era waar mens maar gewoont raak aan jou lewensstyl Omstandighede en veranderinge is teen jou.  Maar elke dag staan jy op en probeer weer Soos die 1ste vers…

Lees meer

KATE ROK SING ’N LIEFDESLIED VIR DIE NATUUR.

Kate Rok, Clarens se donkerkopster met haar kenmerkende Voortrekkerkappie, het op 1 Julie vanjaar (op haar verjaardag,) musiekliefhebbers in vervoering gehad met ’n hoendervleismooi-enkelsnit, Maangenade, wat gereeld deur groot radiostasie regoor die land gespeel word. Sedertdien het sy op die eerste dag van elke maand ‘n nuwe enkelsnit en musiekvideo digitaal uitgereik.  1 Augustus was die Afrika Reën en op 1 September het Verlate gevolg. Nóú is sy terug met haar volgende radio-enkelsnit, WILGERLIED, wat beloof om groot sukses op radiostasies te behaal en heel moontlik die sukses en verwondering…

Lees meer

IS JY OPSOEK NA ‘N MOTIVERINGSKREET? DAN MOET JY HAYLEA HEYNS SE NUWE ENKELSNIT, SORRY, KLIPHARD LUISTER!

SORRY is ‘n emosiebelaaide kontemporêre popsnit uit die pen en uitgevoer deur die super talentvolle sangeres / liedjieskrywer, Haylea Heyns en is vir enigiemand wat al ooit deur ’n geliefde in die steek gelaat is. “Dit is ’n liedjie waarin ek seerkry en verwerping oorkom,” deel die sangeres. “Iemand het my onlangs in die steek gelaat en ek het ’n liedjie daaroor geskryf. Ek is seker dat daar baie luisteraars is wat al dieselfde pyn en verwerping ervaar het, maar hierdie liedjie gaan daaroor om dit te oorkom en lief…

Lees meer

’n Aartappelmagnaat van Limpopo, wat ook Sepedi vlot praat, het pas sy eerste enkelsnit, My land, uitgereik.

’n Aartappelmagnaat van Limpopo, wat ook Sepedi vlot praat,  het pas sy eerste enkelsnit, My land, uitgereik wat aan elke Suid-Afrikaner opgedra is. Dit bly steeds ons land… “n konstante in elkeen van ons lewens,” sing David Divaad in sy klassieke tenoorstem.  “… my land, my nasie wat deur al die seer die lig sien.” David, wat aan die Noordwes-Universiteit ’n B-Com-graad en diploma in musiek voltooi het, het homself eers na sy studies aan die praktiese aspekte van boerdery gewy voordat hy besluit het om dáárdie stem, wat nogal…

Lees meer

Leon Shaw en vriende saam met Vinnie Henrico het pas hul eerste duet Desperado uitgereik.

Twee meesterlike musikante, Leon Shaw en Vinnie Henrico, het pas hul eerste duet Desperado uitgereik en dié samewerking gaan nog in die geskiedenis van Suid-Afrika se musiek-anale verewig word. Leon, wat gedebuteer het in die groep Mean Mr Mustard en die drommer Vinnie Henrico, wat beter bekend is as The Pocket Rocket, se nuutverpakte verwerking van Eagles se bekendste treffer het reeds musiekresensente gaande en dít beloof om die duet van die jaar te wees. Vinnie, wat as een die beste drommers in Suid-Afrika beskou word, het ook in die…

Lees meer

Dirk Roeper is terug op die radiospeellys met nog ‘n rockgedrewe liefdesballade Kaalvoet Vrou.

Skaars drie maande nadat die sanger, woordtowenaar en musikant Dirk Roeper sy deubuutenkelsnit Soos die Maan uitgereik het, is hy terug op die radiospeellys met nog ‘n rockgedrewe liefdesballade Kaalvoet Vrou. Dit is ’n amper-weemoedige rou liefdesliedjie wat maklik die temalied vir ’n Afrikaanse rolprent sou kon word… Die liedjie handel oor verdorwe liefde – oor dáárdie figuurlike kaalvoet vrou wat iewers langs die pad uit ’n man se lewe verdwyn het. Sy het aangegaan met haar lewe, maar hy sit nog en wonder oor haar… Dit word goed vergestalt…

Lees meer

Footprints on the moon new song Amongst the stars will have you captured from the very first note to the very last one.

The song, Amongst the stars brought to you by the musical greatness of the duo Dani and Chris, better known as Footprints on the Moon, will have you captured from the very first note to the very last one. This song can be described as Celtic adult contemporary meets soft rock and is the first foray into the commercial music scene for this young duo. Both Chris, who is a master on the guitar, and Dani, who is a multi-award-winning songstress, are musical prodigies and both have the ability to…

Lees meer

GROET DIE GROTMAN2 BY STAATSTEATER IN DESEMBER!

GROET DIE GROTMAN 2 met Phillru van Achterbergh kom Pretoria toe en speel by die Drama van die Staatsteater vanaf 7-12 Desember 2021.  Besprekings kan gedoen word by www.LTickets.co.za, www.webtickets.co.za  of 0118153000.  Groepe teen spesiale pryse, stuur asseblief ‘n epos aan info@lefra.com of skakel 0118153000.  Meer inligting by www.grotman2.co.za GROET DIE GROTMAN2 word aangebied met die vriendelike samewerking en ondersteuning van Ambassador Execudrive, Britz Couriers and Removals, Crown National, die tuiste van Six Gun Grill, Hollywood Costumes, Lift, RSG, Sounds Good, Van Loveren Wyne en WS Pianos Dit is twintig…

Lees meer

Het jy ook soos Wit Kasteel ‘n vriend wat altyd kans sien vir, Nog Een?

Wit Kasteel se nuwe enkelsnit, NOG EEN, gaan jou sommer vinnig in ‘n goeie bui sit en lus om bietjie te kuier saam met vriende en familie. Die liedjie volg na die vrystelling van hulle álbum en twee populêre enkelsnitte, Toegewyd en Herinnering in 2020. Foto Krediet: NDW Photography Nie Covid-19 of die grendeltydperk kon in die pad van die gewilde Pretoria rockgroep, Wit Kasteel,staan om hulle doelwit te bereik nie. Hulle het seker gemaak dat hulle gedurende 2020 ‘n stewige vastrapplek in die musiekbedryf kry met die uitreiking van hulle splinternuwe album asook…

Lees meer

NA 16 JAAR BREEK PROPHET DIE STILTE IN POSISSIE #1 OP APPLE MUSIC SE CHRISTELIKE RANGLYS MET HULLE NUWE ALBUM, DIE KOLONIE.

PROPHET se aanhangers, wat reeds vir jare vra dat die duo weer hulle stem laat hoor, sal bly wees om te hoor dat hulle met die vrystelling van ’n nuwe album, DIE KOLONIE, op  6 April 2021  hulle stilte van sestien jaar verbreek het.  En nie sommer net só nie!  Hulle het onmiddellik, die oomblik wat die album bekendgestel is, die #1 posissie op Apple Music se Christelike ranglys ingeneem! In 1982 het Koos van der Merwe en Theo Geyser begin om mense die lewe te laat bekyk deur PROPHET…

Lees meer