Ek het Oorwin geskryf in Covid, dit was die eerste lied wat ek
in ‘n lang tyd geskryf het, so dit het my passie weer aangesteek
in ‘n tyd wat so vreemd was.
Die liedjie gaan vir elke persoon sy eie betekenis hê,
elke een van ons het ons eie donker wolk, ons eie kettings van
kwaad, vir elke persoon is dit iets anders, maar jy moet die kwaad
en seer of probleem af sterwe, soos ‘n verlepte roos se knoppie
afbreuk en weg gooi om weer te kan leef, soos ‘n nuwe bloeisel
wat ‘n mooi roos dra.
Hierdie snit is nou beskikbaar op alle digitale platforms.
Artist | Title | ISRC | Composer | Publisher |
Zander van Wyk | Oorwin | ZA-FQQ-21-00001 | Zander van Wyk en Ernie Bates | Coleske Artist (Pty) Ltd |
Vir meer inliging, besprekings of onderhoude kontak:
