Immigration to Canada for Farmers Businesspeople & Skilled Workers.

Martie Kruger is a Regulated Canadian Immigration Consultant. She focuses on permanent residence for farmers, businesspeople, and skilled workers. Martie has assisted many farmers, skilled workers, and businesspeople to immigrate to Canada.

There are several options to emigrate to Canada.  The provinces and territories in Canada are in a partnership with the Government of Canada, to address the population and economic needs of the provinces.  It is an excellent immigration vehicle for foreigners and newcomers who wish to relocate to a safe and secure country.

Navigating through the Immigration Refugee and Citizenship Canada website could be time-consuming and overwhelming to most people. Martie has developed a network of specialists, in the agriculture and business industry in Canada, to assist foreigners with relocation, immigration, and settlement in Canada.  Martie is committed to confidential service, integrity, and trust.

The MKIC team offers transparent, regulated, and honest advice designed to empower you to navigate the process on your own if you wish to.

If you are not eligible for immigration at this time, Martie will guide you to become eligible in the future. With her guidance, you would have the option to do your own immigration application, or you could use her professional assistance to apply for immigration.

MKIC- Martie Kruger Immigration Canada, offers a variety of services, including consultations, reviews, and full representation with your Canadian immigration application.

If you are not sure where to begin, you could book a consultation with Martie to find the pathway for you. The consultation is done by a 45-minute, Whatsapp/Skype call.

Send an email to info@krugerimmigration.com to book your personal consultation.

www.krugerimmigration.com

Facebook: https://www.facebook.com/KrugerImmigration

Here is some more information about Martie Kruger.

Niks is meer belonend as om te sien hoe nuwe immigrante, na ‘n erge gespook, hul voete  vind in ‘n nuwe land. Wanneer die rou proses van als opgee vir ‘n veilige lewe en nuwe geleenthede, verander in ‘n houding van aanvaarding, sit Martie terug en weet, als is goed, dit het vrugte afgewerp.  

Martie Kruger het in 2008 saam met haar man en 2 dogters na Kanada ge-emigreer. IN 2010 het sy betrokke geraak by die immigrasie en vestiging van Suid Afrikaners en Namibiers in Kanada.

Martie se passie om mense te help. Haar passie en sterk netwerk van professionale mense in verskeie industriee in Kanada, maak die gekompliseerde proses van die “skuif” na Kanada makliker en hopelik ook minder spanningsvol vir immigrante.

Martie het sedert 2011 talle Suid Afrikaanse en Namibiese boere en besigheids aansoekers bygestaan met immigrasie, aankoop van plase en besighede, en vestiging in Kanada.

Landbou is baie divers in Kanada. Kanola, koring en bees boerdery is die algemeenste. Graan boere werk in meeste gevalle nie oor winter maande nie. Bees boerdery is reg deur die jaar. Kanadese boere is goed ingerig om aan te pas by die ekstreme weers omstandighede en by die arbeids te korte. Die Kanadese regering en mense, is pro landbou.  Met die uit breek van COVID-19, was die landbou bedryf een van die eerstes wat staat hulp van die Kanadese regering ontvang het.

Menslike natuur dryf ons, om terug te verwys na dit wat vir ons bekend is. Wanneer immigrante in Kanada begin boer, wil hul steeds doen soos wat hul in hul “tuislande” gedoen het. Alhoewel die landbou omstandighede baie dieselfde is as in SA en Namibie, is daar tog wesentlike verskille.   In my opinie, is dit beter om aanvanklik te doen wat die Kanadese doen. Hier is ‘n spreekwoord ““why do you want to change something that works?”. Die mense boer al donkie jare hier en is suksesvol. As immigrante boere ‘n geleenheid sien om landbou praktyke te verbeter is dit goed, maar probeer dit eers na 1 of 2 seisoene in samewerking met Kanadese boere.

Immigrante wat die maklikste aanpas en inpas, is die wat dadelik inskakel by hul nuwe ” Kanadese leefstyl” en Kanadese mense. In die algemeen is die meeste Kanadese boere opgewonde om Expat Suid Afrikaner en Namibiese boere as bure te ontvang. Kanadese boere hoop om nuwe landbou praktyke by Expat boere te leer.

Alhoewel dit baie duur is om in ‘n eerste wereldse land met ‘n uitmuntende landbou ekonomie “shop” op te sit, is daar expats wat met so min as $350 000 begin het en vandag  suksesvol is. Die voordeel in Kanada is dat klein boere maklik werk sal kry en op ‘n deeltydse basis sal kan boer. Kanadese is behulpsaam en is altyd dankbaar vir plaas hulp. Boere staan mekaar by deur implimente te deel en saam grond te bewerk.

Martie Kruger is ‘n geregistreerde Kanadese Immigrasie Konsultant. Martie mag enige immigrasie aansoeke in enige provinsie in Kanada doen.

Martie Kruger Immigration Canada (MKIC) bied onder andere die volgende dienste aan:

Konsultasie om immigrasie proses, leefstyl koste en immigrasie kanse en aansoek te bespreek.

Landbou toere vir groepe en individue wat onder ander plaas besoeke in sluit.

Besigheids aansoek

Eiendoms aankope en verkope

Bekendstelling aan enige professionele persoon vir die bystand om suksesvol in Kanada te vestig.

Kontak Martie by info@krugerimmigration.com vir meer inligting oor landbou toere en immigrasie.

About MiggieK

I am passionate about people, visual & performing arts, and my Mannatech business. I believe in God and love my family and friends!

View all posts by MiggieK →