U word hartlik uitgenooi na die Allegretto FAK Toneelfees se finale ronde.
Die ππ₯π₯ππ π«ππππ¨ π ππ ππ¨π§πππ₯ππππ¬ se finaal vind diΓ© naweek plaas in die Voortrekkermonument se Senotaafsaal. Kom kyk hoe word geskiedenis gemaak met die beste talent wat Suid-Afrikaanse skole ons bied!
Wie gaan met die eersteplek-trofee wegstap?
Kom kyk na:
HoΓ«rskool Noordheuwel met ππππππππ en πππππππππππππ


HoΓ«rskool Hugenote met πππ(π)πππ en πππππ


HoΓ«rskool Zwartkop met ππππππ ππ πππ πππππππππ

Helpmekaar Kollege met βπ πππππ

Kom kyk hoekom het hulle uitgestaan!

Talle skole het deur die loop van die jaar hul verhoogstories met die land gedeel en op Saterdag 10 September kom die topsestoneelensembles by die Voortrekkermonument bymekaar vir βn aand van puik toneelspel, ongelooflike verhoogwerk en uitnemende storievertelling.
Tyd: 16:30
Plek: Die Voortrekkermonument Senotaafsaal
Datum: 7 September 2022
Geniet die aand saam met ons en die beste jong talent wat ons land bied.
Koop jou kaartjie nou!
RSVP by MarnΓ© Scholtz β 071Β 445 5050 | marne.scholtz@kultuurtuiste.org.za

Sel + 27 71 445 5050
Tel +27 12 301 1777
E-pos marne.scholtz@kultuurtuiste.org.za