
EK HUIL…
LOS MY om te huil !!!
LOS MY om te treur !!!
HOU OP om my te probeer
opbeur !
LOS MY !!!
Ek het SEEEEEER !!!
Hoeveel KEER
moet ek dit nog sê ?
Kan jy die PYN
uit my uitskeur ???
As jy nie kan nie –
BLY DAN STIL !!!
Ek is opgekap
fyngerasper
uitgewring . . . . .
Sonneblomme bring
hul lieflike kleur . . . . .
Ons is net parasiete
wat op Ú Skoonheid teer !
Rose is n gedig
van die Hemel se Gesig . . . .
n klein Gesiggie sê –
“hier het Ú Voetspore gelê “
Koel groen mos . . . . . .
maar ons is mos
net afval en verval !
Ons val van die pad af
en vervuil soos Kakiebos !
Dorings en distels bring ons voort –
steel en verkragting en MOORD !!!
O Vader – RUK ONS UIT
wortel en tak !
Gooi ons op die Ashoop !
Daar is géén hoop vir ons nie !
Te vuil – te vuil – te vuil –
nêrens om te skuil !
Te vuil – te vuil – te vuil !
Ek huil – ek huil – ek huil . . .
O Vader, skuif my uit –
ek het verval !
Kan U my asseblíef
van die Rak afhaal ?



I WEEP…..
Sackcloth for my head
sackcloth for my feet . . . .
I am the King to meet !
Let me mourn and weep . . .
I am the King to meet !
Nothing in my hands I bring
only your praises can I sing!
Nothing at Your feet to lay
except my heart that say
“I love You . . . . . “
Come UP !
Let Me give you
Mý CUP.
Broken and bruised
and very tired
I ask – may I stay forever?
You may . . . . .
I never asked you to pay.
The world is broken . . . . .
I tried so hard.
Your Word was spoken –
no – one listened –
I cried and cried . . . . . .
I tear my clothes
I am overcome with grieve
I threw Your Seed –
they say – “leave me –
I do not need Thee. . . . “
Do not weep,
We are ready to meet.
I will dry your tears –
leave your doubts and fears.
Come Higher UP
Mý Love is enough
to fill your CUP !

