
Attitude
If I need two left shoes
WHO are you to tell me
I am wrong?
Who decide what is normal
and what is not?
Everyone is NOT the same!
To me – black is BLUE
and wild is tame!
The story that everyone
is the same is LAME!
Be TRUE to yourself!
Sing in your own voice –
dance to your own tune!
It’s your own CHOICE!
Throw that ATTITUDE!
Replicas is súch a bore!
ORIGINALS is worth
SÓ MUCH MORE !



Een Waarheid – Een Woord !
O Vader, ek is so bly
U gee woorde aan my
om U te bely.
Soms is die woorde te klein
U is so oneindig groot !
Soms is my woorde te min . . . . .
Dan moet ek wag
vir U Woordemyn
om óóp te gaan,
sodat ek U Skoonheid kan besing.
O dankie vir n taal soos Afrikaans ! Gebore uit die
Germaanse stal !
Gevorm – geplooi
gebreek – geskeur
geknak – vervolg –
maar nog steeds, o só mooi
n Taal wat soos n fontein
uit die Israel Stam verskyn !
Uit die koue Noorderlande
kom neem Hollanders – Franse – Duitsers – in Suid Afrika oor die Statebybel
mekaar se hande.

Deur storm en stryd
oor ons vlaktes wyd
weerklink ons taal !
Woorde fyn geslyp – om
U – die DIAMANT – vir ons
uit die chaos uit te haal.
U is hier !
U kom ons haal !
Ek het julle nie verlaat –
Ek het julle NIE gefaal !
Buig jou knie –
Ek wil met jou praat.
As jy nie LAAG kan lê,
verstaan jy NIE My Taal !
My naam is Melchizedek
Ek is jou Koning
Ek roep jou –
Ek kom jou haal !
Een Waarheid
Een Woord
Een Koning
Een Taal !

