FAK JEUGSIMFONIEORKES


Die FAK nooi alle orkesinstrumentaliste uit om deel te wees van die splinternuwe FAK Jeugsimfonieorkes vir 2023!


Kom wees deel van ’n baie opwindende musikale ervaring waar klassieke musiek spontaan gaan vloei vanuit die Voortrekkermonument.
Die orkes bied verskeie optreegeleenthede regdeur die jaar en beoog ’n kamp en orkestoer, verdere kostes hiervoor sal volg.
Oefeninge op Vrydagmiddae by die Voortrekkermonument, Pretoria.

Ledegeld: R1000 per jaar. Vriend van FAK: R600 per jaar
Dirigent: Jaco van Staden
Minimum vereistes:
Ouderdom: 13-22
Standaard op instrument: Graad 5
Oudisiemateriaal: Twee kontrasterende werke (onbegeleid) volgens minimum standaard.
Oudisies eerste ronde: 11 en 12 November 2022 (Voortrekkermonument)
Registrasie vir oudisies sluit: 5 November 2022

Vul asb. die aansoekvorm in deur op die skakel te klik: https://projekte.co.za/jeugsimfonieorkes/

About MiggieK

I am passionate about people, visual & performing arts, and my Mannatech business. I believe in God and love my family and friends!

View all posts by MiggieK →