
In Transito !
Handle with Care !
En Route to the King !
Specially packed
RIGHT side UP !
Do not Delay !
Must be there
on Ascension Day !
Fearfully and wonderfully made by Hand
under the King’s Command !

By air – by bus –
by train – by mouth,
from the north
and the south !
Do not touch
My Oil and My Wine !
They are Mine !
Called and Chosen
Individually made
but not the same –
they all hear My Name !

This is the DAY !
Do not Delay !
The Prophets have spoken
His Word can’t be broken !
Truth and Love and Faith
leads the Everlasting Way !
Do not Delay !
Clear the Way !
The Price is paid !
There is nothing to say !
DO NOT be a Stumbling Stone in the Way !

Time shall be NO MORE !
I walk BEFORE you.
Dry your tears –
leave your fears
open your ears !
There is no more night –
Step into My Light !
The King say
IT IS ASCENSION DAY !



n Blom vir Hom
Jy is n Blom
deur God gemaak
Dit is tyd dat jy
die slakke
die wurms
en al die ander goggas
AGTERLAAT.
Wat hulle doen
wat hulle vreet,
wat hulle knaag
hoef jy nie te weet.
Fokus op die SON
en om betyds te blom !
Groei so sterk
dat hulle géén merk
op jou maak nie !
Jy is van n ander Familie.
Jou geur en kleur
bedoel vir die skoon
vars lug daar BO
vir die wat GLO.
Dra jou SAAD op die
regte tyd.
Vader versprei dit,
ver en wyd.
Wees net
wat jy is !
n Blom wat van Hom
af kom !
Absorbeer elke druppel
reën en seën
wat jy ontvang,
en moenie bang wees
vir mislukking !
Staan TROTS
jou wortels op die ROTS.
Slaan met selfvertroue . . .
HY kan nie mis !
BLOM waar jy geplant is,
of dit in die middel
of aan die kant is –
maak nie saak !
Jy is n Blom gemaak
en n Blom sal jy wees !
JY KAN NÍE JOU
SAAD VERSAAK !

