Voortrekkermonument bied twee musiekkonserte aan wat jy nie mag misloop nie.

FAK Jeugsimfonieorkes Bekendstellingskonsert – 24 Maart 2023

Pretoria Simfonieorkes: Hoogtepunte uit Die Messias deur G. F. Händel – 28 Maart 2023

FAK Jeugsimfonieorkes Bekendstellingskonsert

Die FAK Jeugsimfonieorkes, onder leiding van Jaco van Staden, gaan sy heel eerste optrede hou in die Senotaafsaal van die Voortrekkermonument.

Gehore kan uitsien na verskeie orkeswerke van Ludwig van Beethoven, Edvard Grieg, Antonin Dvoràk en Anatoly Lyadov.

Datum: 24 Maart 2023

Tyd: 18:30

Plek: Voortrekkermonument, Senotaafsaal

Kaartjietariewe:

Volwassene R150 per persoon

Kinders R80 per persoon

Kry jou kaartjies deur hier te klik: https://plankton.mobi/Events/EventBooking/b06071ca-7c06-42e6-8f9f-143bfcbe965d

Pretoria Simfonieorkes: Hoogtepunte uit Die Messias deur G. F. Händel

Die Pretoria Simfonieorkes onder leiding van Braam van Tonder en soliste Ilze van Staden (sopraan), Neil Stander (tenoor) en Christiaan Snyman (bas-bariton) saam met die Canendo Project Choir speel hoogtepunte uit G.F. Händel se Oratorium, Die Messias. Hierdie werk is ’n besonderse geleentheid om te beleef tydens die Paastyd.

Datum: 28 Maart 2023

Tyd: 18:30 vir 19:00

Plek: Voortrekkermonument, Heldesaal

Kaartjietariewe:

Volwassene R200 per persoon

Kinders R100 per persoon

Kry jou kaartjies deur hier te klik: https://plankton.mobi/Events/EventBooking/8dcd3037-8f2f-43cb-8a77-0d6eeedfc6d6?fbclid=IwAR0_SNtjPSy5HUAj4adm8fVWk_6vLQnqg6b-4_OiQ91–__zTcjyVMzSIxA

Tel +27 12 301 1777

E-pos andre@kultuurtuiste.org.za

About MiggieK

I am passionate about people, visual & performing arts, and my Mannatech business. I believe in God and love my family and friends!

View all posts by MiggieK →