Wynand Strydom gesels met Olka Bolka.

Wynand Strydom is ‘n Suid-Afrikaanse sanger en liedjieskrywer wat al jare lank ‘n standvastige plek in die harte van Suid-Afrikaners het. Met sy unieke styl en emosionele musiek het hy vir homself ‘n plek in die Afrikaanse musiekbedryf verwerf. Sy nuutste enkelsnit, “Terug Na Jou,” is ‘n liedjie wat beslis ‘n blywende indruk sal maak op luisteraars.

Olka Bolka se onderhoud met Wynand Strydom

Vertel ons lesers kortliks oor jouself, waar jy gebore is ens.

Ek is gebore op 24 November 1975 in Pretoria. Ek is 1 van ‘n tweeling en my suster se naam is Jemima. Een van 3 kinders, my jonger broer Wessel, is 9 jaar jonger as ek.

.

Wat het jy na Matriek gedoen?

Na matriek het ek onderwys studeer by Normaal Kollege van Pretoria (NKP)

Wat doen jy behalwe musiek?

Ons het onlangs ‘n restaurant oop gemaak in Langebaan, Hill View West Coast, wat redelik baie van my tyd vat. In my aftyd geniet ek graag ‘n rondte gholf.

Skryf jy self jou liedjies?

Ek het al verskeie van my eie liedjies geskryf, maar het geen problem daarmee om anders skrywers se lietjies op te neem nie.

Is daar ‘n liedjie wat vir jou uitstaan wat jy opgeneem het?

Ek was van jongsaf baie lief vir die musiek van Koos Du Plessis. Ek het die voorreg gehad om paar jaar gelede ‘n volle album te maak oor my gunsteling Koos Doep liedjies. Sy liedjies bly sonder twyfel tot vandag toe nog my gunsteling.

Wat verkies jy om Afrikaans of Engels te sing?

Afrikaans

Enige stokperdjies?

Gholf en enige vorm van sport

Wat is jou musiek genre?

Definitief die storie vertel genre. Lirieke binne enige liedjie is en was nog altyd vir my baie belangrik

Vertel ons iets wat niemand van jou weet nie?

Ek is een van ‘n tweeling

Wat inspireer jou?

Die klein dingetjies in die lewe. Om te kan omgee vir ander rondom my en om goeie en mooi van hart mense in my lewe te he

As jy saam met enigeiemand in die wêreld kan sing, wie sal dit wees en hoekom?

Meeste van die mense saam met wie ek graag sou wou sing is nie meer ons nie. Ek is baie gelukkig om die verhoog saam met my vrou Cheree te deel

Watse raad sal jy iemand gee wat nou in jou bedryf wil begin?

Wees jouself en kry so vining as moontlik jou eie identiteit

Wat is op jou emmerskoplys? (Bucket List)

Lord’s Krieketveld in Londen

Wanneer verjaar jy?

24 November

Waarvan hou jy niks – noem 4 dinge.

Groente

Vis

Mense wat nie respek het nie

Wat is jou gunsteling:

Tipe Musiek

Old school country musiek

Sangers

Koos Doep

Leonard Cohan

Kris Kristofferson

Johnny Cash

Band

Zack Brown Band

Gunsteling liedjie

Gebed van Koos Du Plessis

Rolprent

The Shawshank Redeption

Akteurs

Morgan Freeman

Reeks

Nashville

Kos en drankie

Steak en Jameson

Ontspanning

By die huis wees

Boek

Ek lees ongelukkig geen boeke nie

Vakansie bestemming

Mauritius

Kleur

Blou

Waar kan mense jou kry en volg?

Facebook

Instagram

TikTok

Twitter

Wynandstrydom44@gmail.com

Luister dit hier: https://vyd.co/Terugnajou

Kyk die video hier: https://youtu.be/aTiCiPjP2bg

SOSIALE MEDIA

Facebook: https://www.facebook.com/wynandstrydomvol Instagram: https://www.instagram.com/wynand_strydom/

PLATEMAATSKAPPY:

Vonk Musiek

Tel: 011 823 1771 / 011 823 1772

Epos: sing@vonk.co.za

Webblad: www.vonkmusiek.co.za

PUBLISITEIT & BEMARKING:

STARBURST PROMOTIONS

Danelle Liebenberg

Sel: 0715347796

Epos: danelle@starburstmusic.co.za

Webblad:www.starburstmusic.co.za

About MiggieK

I am passionate about people, visual & performing arts, and my Mannatech business. I believe in God and love my family and friends!

View all posts by MiggieK →