Charlize Berg en Jakkie Louw is twee van Suid-Afrika se beste musikante. Saam vorm hulle ‘n ongelooflike duet paar genaamd Jakkals en Berg wat beslis die menigte sal wegblaas.

Die tema liedjie “Bella Musica” praat oor liefde en musiek wat baie dieselfde is en wat jou nooit alleen los nie.
Vir die wintertye is dit tyd vir iets romanties en sterk.
Bella Musica (beteken ‘pragtige musiek’ in Italiaans), is die Afrikaanse tema liedjie van die konsert. Die liedjieskrywer en sanger Jakkie Louw het hierdie lied geskryf .
“Die song gaan regtig mense wegblaas. Die kombinasie van Jakkie Louw en Charlize Berg is regtig iets besonders.” Sê Jakkie “Hierdie is die mooiste Afrikaanse “powerbalad” wat gaan uit kom in winter 2023”. Voeg hy by.
Vir besprekings kontak anel@jakkielouw.co.za vir navrae en onderhoude kontak tania@tfpromosies.co.za
Sanger | Liedjie | ISRC | Skrywer | Publisher |
Jakkals en Berg | Bella Musica | Ushm82313115 | Jakkie Louw | Gresham records |
