Maynard se nuwe enkelsnit, “Dance it Out!” is ‘n multi-kulturele lied wat utidagings vanuit diverse agtergronde

Maynard is ‘n sanger wat sedert ‘n jong ouderdom al gehore in Suid-Afrika en later regoor Europa bekoor het.

Maynard se nuwe enkelsnit, “Dance it Out!” is ‘n multi-kulturele lied wat utidagings vanuit diverse agtergronde
erken en beloof om te inspireer om te oorkom.

Maynard skerts terwyl hy vertel: “Die koor gedeelte het een oggend in die stort by my posgevat nadat ek nie
lus gehad het om werk toe te gaan nie.” Hy voeg ook by: “Almal in Suid-Afrika beleef uitdagings op ‘n daaglikse
basis en wanneer jy in ‘n situasie kom waar jy opbeuring nodig het, luister jy gewoonlik na ‘n motiverende lied.
Hierdie lied is vir elke werknemer wat soms onderwaardeer voel, elke persoon wie finansiële uitdagings in die
gesig staar, en elke persoon wie deur die verlede (en hede) getraumatiseer is. Die lirieke wat in Engels, Afrikaans
en Xhosa geskryf is, spreek tot die diversiteit in ons land. Mag elkeen vrede te midde van hul uitdagings ervaar.”

Dance it Out! Is nou beskikbaar op alle digitale platforms.

Maynard is a singer who has charmed audiences in South Africa and later across Europe.

Maynard’s new single, “Dance it Out!” is a multi-cultural song that acknowledges challenges from diverse backgrounds and promises to inspire to overcome.

Maynard humorously says, “The chorus part was born in the shower one morning after I didn’t feel like going to work.” He also adds: “Everyone in South Africa
experiences challenges on a daily basis and when you get into a situation where you need it, you listen to a motivational song. This song is for every employee
who feels undervalued, every person who faces financial challenges, and every person who has been traumatized by the past (and present). The lyrics written
in English, Afrikaans and Xhosa speak to the diversity in our country. May everyone experience peace in the midst of their challenges.”

Dance it out! is available on all digital platforms.

SangerLiedISRCPublisherSkrywer
MaynardDance it outQZTAS2378973SAMROMynardt Kruger

Vir meer inligting kontak tania@tfpromosies.co.za

About MiggieK

I am passionate about people, visual & performing arts, and my Mannatech business. I believe in God and love my family and friends!

View all posts by MiggieK →