Nerve Daisy se Jingle Bells vrolik Kersfees op!

12 jaar gelede het drie jong, energieke meisies die Afrikaanse musiek bedryf aangepak met hulle unieke Country – Pop klanke.
Nerve Daisy het ontstaan en het bekend geraak vir hulle smeulende harmonieë.

Nerve Daisy is reeds bekend vir treffers soos, Gee My Terug My Hart en Te Veel Te Min wat ook daagliks op verskeie groot radiostasies gespeel het.

Hierdie fees seisoen stof hul bietjie die stof af van hul weergawe van Jingle Bells.

Ook  nou beskikbaar op alle digitale platforms – https://NerveDaisy.lnk.to/JingleBells

ArtistTitleISRC
Nerve Daisy  Jingle BellsZAUM72301050

About MiggieK

I am passionate about people, visual & performing arts, and my Mannatech business. I believe in God and love my family and friends!

View all posts by MiggieK →