Die 27-jarige Shaun Nieuwoudt se debuutalbum,Stories Oor Jou –

in die vorm van ‘n trilogie dien as ‘n bundel liefdes romanse, waarin elke liedjie

‘n hoofstuk vanuit ‘n boek verteenwoordig.

Shaun se nuutste enkelsnit, perfek vir die maand van liefde, Wonderwerk, se lirieke, “Tot die tyd stilstaan, tot ons lewens aangaan, saam met jou, saam met my,” bevat die woorde wat hy graag eendag vir sy vrou op hulle trou dag wil sing.

Shaun is egter daarvan oortuig dat hierdie enkelsnit oor die potensiaal beskik om in die toekoms wel nog vir ander paartjies ook ‘n baie gewilde liedjiekeuse by hulle troues kan word.

Hierdie is beslis maar net die begin vir Shaun. Hy woon en werk tans in Amerika,

waar hy lang ure deur bring op die pad as ‘n vragmotor bestuurder.

Dit insprireer hom om nuwe stories vas te vang op sy reis.

SangerLiedISRCSkrywerPublisher
Shaun NieuwoudtWonderwerkQZFYX2431985Shaun NieuwoudtWoudt Records/Distrokid/SAMRO

Vir meer inligting kontak tania@tfpromosies.co.za

About MiggieK

I am passionate about people, visual & performing arts, and my Mannatech business. I believe in God and love my family and friends!

View all posts by MiggieK →