Na 21 jaar verander TenaZ nog steeds mense se lewens, hier is Gerrit en Hannie Herbst se verhaal.

TenaZ is gestig in 2003 deur Sanet Muller, sy is ook die CEO van die maatskappy.

Sanet het vir jare gesukkel met haar gewig en het besluit om ‘n produk te formuleer wat ‘n gebalanseerde holistiese leefstyl bevorder.

In samewerking  met Dr Trevor Bailey het Sanet alreeds 18 jaar se ontwikkeling en toetse gedoen op Tenaz se produkte.

TenaZ herstel chemise, hormonale en voedingstof wanbelanse wat die onverklaarbare gewig en somtyds gesondheids probleme gee.

Met TenaZse produkte bring hulle”mind,body & soul” bymekaar sodat jy jou droom gewig en doelwit kan bereik.

Sanet en haar span sal jou ondersteun met jou gewigsverlies reis sodat jy nie net gewig verloor maar ook ‘n gessonder lewe kan lei.

Alle TenaZ produkte is:

Suiwer Cell food

Vry van Stimulante

En is nie verslawend

Dit is TenaZ se beleid om nie kinders onder 16, as swanger of borsvoedende vroue te behandel nie. Ons maak nie daarop aanspraak dat ons enige mediese toestande in vetbeheer en die behoud van maer spiermassa genees nie. 

Lees gerus op hulle blog oor Waarom is jy vet?

https://www.tenaz.co.za/post/why-are-you-fat

Olka Bolka het ‘n onderhoud met Gerrit en Hannie gedoen om meer oor hulle gewigverlies met TenaZ uit te vind.

Wat is julle Name?

Gerrit en Hannie Herbst

Waar kom jy vandaan, waar woon jy nou?

Hannie: Ek het grootgeword in Pretoria, ons het vir ‘n ruk aan die kus gebly en is toe weer Pretoria toe. Dis hier waar ek Gerrit by ‘n besigheid ontmoet het.

Gerrit: Ek is gebore en getoë in Vanderbijlpark en bly nou 65 jaar hier.

Watter Stokperjies het jy?

Hannie: Naaldwerk is vir my heerlik ek het my eie plekkie waar ek my kan uitleef.

Gerrit: Ek is besig om ons huis te restoureer en dan hou ek van “handy work”

Wattter metodes het jy al gebruik om gewig te verloor?

Ons het verskeie diete oor die jare probeer en niks het gewerk nie.

Hannie noem dat sy maar altyd versigtig eet omdat sy net een nier het end at van die diet produkte haar siek gemaak het.

Oefen jy?

Hannie: Ek stap en draf in ons erf.

Gerrit: Ek gaan stap en ook wanneer ek by ‘n mall is, is dit vir my lekker om deur die mall te stap.

Waar het jy van TenaZ gehoor?

Ons het op IFM radio stasie gehoor van TenaZ toe Sanet ‘n onderhoud gedoen het en ons het besluit om dit ‘n kans te gee omdat die produkte plantaarding is.

Watter TenaZ produkte gebruik jy?

Hannie: Ek het begin met die Disfunctional pak, maar gebruik nou die Shake, fat attack, bikini body en stress kapsules.

Gerrit: Ek het op dieslfde pak begin, maar het sederdien my doelwit gewig bereik en ek voel goed en is gesond, so ek gebruik niks op die oomblik.

Wat is die rede dat jy nou TenaZ gebruik of gebruik het?

Ons het TenaZ gebruik om gewig te verloor , Hannie gebruik nog ‘n paar produkte om haar gewig te behher en te behou.

Hoe het jy gevoel voor TenaZ?

Ons was moeg en moedeloos, dit was moeilik om daaglikse take te verrig, Hannie sê haar gesondheid was maar baie sleg en die dokter het vir haar gesê dat sy moet gewig verloor as sy langer will lewe.

Is dit maklik om TenaZ te gebruik?

Baie maklik, instruksies is baie duidelik en die nasorg van TenaZ is uitstekend.

Waarom wil jy graag gewig verloor?

Ons wou albei gewig verloor vir beter gesondheid.

Het jy enige gesondheidsgtoestande en gebruik jy kroniese medikasie.

Gerrit: Geen probleme nie en ek gebruik gee kroniese medikasie nie.

Hannie: Ek het net een nier en drink bloeddruk pille.

Beweeg jy maklik

Hannie: Ja baie na my gewigverlies kan ek nou selfs saam met my kleinkinders speel!

Gerrit: Ek voel regtig baie goed en beweging is defnitief makliker.

Wat weeg jy nou?

Hannie: Ek was 152kg en weeg nou 77kg

Gerrit: Ek was 112kg en weeg nou 104kg

Vertel vir ons van jou klere, toe jy vet was of nou dat jy maer is.

Hannie: Dit was altyd moeilik om klere te kry wat reg en lekker pas, nou is dit sommer baie maklik.

Gerrit:. Dit was lekker om nuwe klere te koop.

Hoe voel jy in jou klere?

Hannie: Ek voel lekker en gemaklik in my kleiner nommer klere.

Gerrit: Klere pas nou gemakliker.

Hoe maak jy jou TenaZ Shake?

Gerrit en Hannie : Net met water en dis heerlik.

Wat is jou gunsteling kos?

Hannie: Groente en varkvleis

Gerrit: Groente, Varkvleis en ‘n lekker steak.

Eet jy enige lekkernye?

Hannie: Canderel Sjokolade

Gerrit: Enige jelly lekkergoed en simba chips

Gebruik jy alkohol?

     Hannie: Nee, maar na my pa oorlede is het ek ‘n problem in my brein ontwikkel en die dokter het voorgestel dat ek een glasie droë rooiwyn per week drink.

Gerrit: ek drink ook een maal per week ‘n glasie droë rooiwyn saam met Hannie.

Vir wie sal jy TenaZ aanbeveel?

Hannie en Gerrit is di teens dat Tenaz vir almal is wat wil gewig verloor of om jou gewig te beheer.

Wat se raad sal jy vir enige iemand gee wat TenaZ wil gebruik?

Begin so gou moontlik , volg die instruksies asook hulp van Tenaz span en jy sal sukses het.

Werk TenaZ Regtig?

Gerrit en Hannie is di teens dat TenaZ regtig werk en sal dit hoog aanbeveel.

Fotosessie tydens onderhoud.

Besoek TenaZ se webblad vir meer inligting.

https://www.tenaz.co.za/

Om jou gesonde gewigsverlies program vandag te begin SMS JOU NAAM NA 44003

About MiggieK

I am passionate about people, visual & performing arts, and my Mannatech business. I believe in God and love my family and friends!

View all posts by MiggieK →