James wys ons bietjie waar Malindi se hart lê

Na jare se eksperimenteer met verskillende style, keur Malindi nou terug na haar “country roots,”
en neem sy die waaghalsige sprong van liedjieskrywer na kunstenaar.

Tydens die pandemie het Malindi voltyds musiek geskryf en gesing op ander skrywers se demo’s – enigiets wat sy kon en moes om die rekeninge te betaal. Al het sy baie geleer en baie gegroei, het sy begin besef dat iets in haar verander het. In die verlede het sy geskryf omdat sy iets belangrik gehad het om te sê.

Musiek was haar stem; nie bloot ‘n produk wat iemand sou wou koop nie.

James is die tweede enkelsnit van die EP en volg kort op die hakke van die eerste – Collateral Damage.
Dié country-rock liedjie was omtrent groot en kragtig, maar met James bring Malindi ons bietjie terug aarde toe. In hierdie liedjie hoor ons meer van die storielyne en poetiese lirieke waarvoor Malindi bekend is.

James wys ons bietjie waar Malindi se hart lê, en as jy hiervan hou, gaan jy beslis wil bly vir wat kom!

SangerLiedIsrcSkrywerPublisher
MalindiJAMESQZDA82432773Malindi BurdenSAMRO

Vir meer inligting kontak Tania Fourie

tania@tfpromosies.co.za

0721942794

About MiggieK

I am passionate about people, visual & performing arts, and my Mannatech business. I believe in God and love my family and friends!

View all posts by MiggieK →