Volg Joy Lee en Irma se reis met TenaZ

Om gewig te verloor op ‘n gesonde manier is nie maklik, maar met TenaZ kan jy jou doelwit gewig bereik met die hulp van kundige mense. Sanet Muller wy haar lewe daaraan toe om mense met gewigs probleme by te staan en te help.

Kyk na Joylee en Irma Lategan se reis sover en hulle is nou ‘n maand op TenaZ produkte en dieet. Jy kan sommer al klaar fantastiese resultate sien.

Olka Bolka het bietjie met hulle gesels om oor hulle reis met TenaZ uit te vind.

Joylee se voor foto toe sy begin het,

“n gesig foto van JoyLee na ongeveer ‘n maand op TenaZ

Wat is jou Naam?

Joylee Heyneke

Waar kom jy vandaan, waar woon jy nou?

Is in die Vaaldriehoek vir ‘n klomp jare 33 om presies te wees

Watter Stokperjies het jy?

Skilder, sing, teken, musiek

Wattter metodes het jy al gebruik om gewig te verloor?

TenaZ is die enigste metode wat ek al gebruik het en dit werk vir my

Oefen jy?

Ek het vandag begin stap weer … het altyd 5 km gestap n jaar terug

Waar het jy van TenaZ gehoor?

Op die radio 11 jaar terug

Watter TenaZ produkte gebruik jy?

Die dysfunctional pack omdat ek meer as 30kg het om te verloor

Wat is die rede dat jy nou TenaZ gebruik of gebruik het?

Die produk het voorheen vir my gewerk met 80kg verlies en ek is nou ‘n maand en 2 weke besig en het 12kg sover verloor

Hoe het jy gevoel voor TenaZ?

Goed dit werk

Is dit maklik om TenaZ te gebruik?

Ja dis eenvoudig en ‘n mens weet waste kos is goed en sleg almal het daai algemene kennis om dit reg toe te pas.

Waarom wil jy graag gewig verloor?

Wil net weer in my klere pas en gelukkig wees met myself

Het jy enige gesondheidsgtoestande en gebruik jy kroniese medikasie.

Ek gebruik bloedruk medikasie maar sodra ek genoeg verloor kan ek my milligram verminder

Beweeg jy maklik

Sal beter beweeg met nog 20-25kg af

Die fotos is geneem toe Joylee begin het met haar TenaZ reis, opgedateerde fotos sa binnekort geplaas word.

Wat weeg jy nou?

Ek weeg nou 100kg ek was 8 Januarie 2024 112kg

Vertel vir ons van jou klere, toe jy vet was of nou dat jy maer is.

Klere is soveel makliker om te koop en in goed te voel as jy nie vet is nie …………… maer klere is goedkoper en mens lyk altyd mooier as jy maer is.

Hoe voel jy in jou klere?

Ek sal baie gelukkig wees sodra ek in alles inpas

Hoe maak jy jou TenaZ Shake?

Met water dis soet genoeg het nie ander goed nodig nie maar ek weet baie mense hou van yoghurt en ook melk en so aan

Wat is jou gunsteling kos?

Alles wat verkeerd is lol,……… maar ek moet streng wees en my doelwit bereik so vir nou eet ek nie verkeerde dinge

Eet jy enige lekkernye?

Nee ek doen nie

Gebruik jy alkohol?

Ja elke nou en dan maar ek drink net whiskey en water

Vir wie sal jy TenaZ aanbeveel?

Vir almal dis veilig en dit werk gebruik die produk al baie jare

Wat se raad sal jy vir enige iemand gee wat TenaZ wil gebruik?

Volg net die resep dan sal jy die reultate sien

Werk TenaZ Regtig?

Ja dit doen defnitief

Olka Bolka sal Joylee se reis dophou en weer fotos plaas soos sy die vetjies wegsmelt met TenaZ se program.

Hier is Irma Lategan se onderhoud.

Op bogenoemde fotos kan jy al ‘n duidelike idee kry hoeveel Irma al verloor het deur net na haar gesig te kyk!

Wat is jou Naam?

 Ek is Irma Lategan

Waar kom jy vandaan, waar woon jy nou?

Ek kom oorspronklik van die Wes-Kaap maar bly nou in Drie Riviere.

Watter Stokperjies het jy?

Lees, Brei, Bak en Kook

Wattter metodes het jy al gebruik om gewig te verloor?

Baie jare gelede Weight-Watchers en daarna maar net prober reg eet.

Oefen jy?

Ek maak nog op 71 my eie huis skoon, was vloere en ventsters

Waar het jy van TenaZ gehoor?

Op plaaslike radiostasie, Quinten het onderhoud met Sanet gevoer.

Watter TenaZ produkte gebruik jy?

Die shake en pille.

Wat is die rede dat jy nou TenaZ gebruik of gebruik het?

Om gewig te verloor en aktief te kan bly. Ek is baie lief vir swem en wil graag sonder hulp in en uit die swembad klim.

Hoe het jy gevoel voor TenaZ?

Nie so wonderlik nie.

Is dit maklik om TenaZ te gebruik?

Ja

Waarom wil jy graag gewig verloor?

Om goed te lyk en om netjies in my klere te lyk

Het jy enige gesondheidsgtoestande en gebruik jy kroniese medikasie.

Hoë bloedruk, skildklier en rustelose bene.

Beweeg jy maklik

Nie altyd nie, dit hang af wat ek die vorige dag gedoen het, soos bv as ek op die leer op en af geklim het voel die lyf nie so goed nie.

Hierdie fotos is geneem toe Irma met haar TenaZ reis begin het. Opgedateerde fotos sal binnekort geplaas word.

Wat weeg jy nou?

Ek was 93.3 en na ‘n maand weeg ek 87.6

Vertel vir ons van jou klere, toe jy vet was of nou dat jy maer is.

My klere is van goeie gehalte en eenvoudige snitte wat altyd in die mode is en meeste van die tyd goed pas.

Hoe voel jy in jou klere?

Nie te sleg nie, maar as dit te styf begin pas weet ek dis tyd vir TenaZ!

Hoe maak jy jou TenaZ Shake?

Ek gebruik net koue filter water om dit mee aan te maak.

Wat is jou gunsteling kos?

Vars Weskus vis op kole gebraai,met gebakte brood en regte botter,swart moerkoffie, grilled kreef, Perlemoen, hoender env ark ribbetjies.

Eet jy enige lekkernye?

Ja , af en toe , ek hou van soutbeskuitjies, skyfies en goeie verourderde cheddar kaas.

Gebruik jy alkohol?

Amper nooit, miskien met ‘n heildronk.

Vir wie sal jy TenaZ aanbeveel?

Ouer dames.

Wat se raad sal jy vir enige iemand gee wat TenaZ wil gebruik?

Neem so gou moontlik ‘n besluit en doen jou bes om daarby te bly , want as die kilogramme wegsmelt voel jy baie trots.

Werk TenaZ Regtig?

Vir my werk TenaZ regtig!

Hier volg ‘n paar interessante feite oor TenaZ:

Vir meer inligting oor TenaZ, SMS Jou naam en weight na 44003.

Hou die spasie dop ons gaan julle laat weet hoe dit met Joylee en Irma gaan!

About MiggieK

I am passionate about people, visual & performing arts, and my Mannatech business. I believe in God and love my family and friends!

View all posts by MiggieK →