Wine on Water Festival In St Francis Bay

Dates: 27th – 28th March 2020 Time: 12 noon until 7 pm. Venue: Based at Quaysyde, and private waterside homes on the canals. St Francis Bay – It has been an exciting week in St Francis Bay, as the Wine On Water (WoW) festival organisers have announced the latest round of wine estates to join those illustrious estates already confirmed. The latest round of confirmations includes Babylonstoren, Chamonix, Highlands Road, Le Lude, Luka, Mellasat and Rudi Schultz Wines, as well as Muti Gin Distillery. This fantastic list of wine estates…

Lees meer

Eerste KletsFest in Afrikaans

Wat kry jy as jy Snotkop, Early B, Biggy en Jan Bloukaas vir die eerste keer ooit op een verhoog saamgooi? KletsFest!  Om vining te praat is een ding, maar om vining te klets, noot te hou én sin te maak, vat besonderse talent. Dit is presies wat dié vier manne het, hope kletsrymtalent.  Die aand beloof om ‘n hoogtepunt van 2019 te wees met die kunstenaars se bekendste treffers. Kom luister saam na Early B se POTTE, Biggy se DAMES, Snotkop se COOL SOOS KOOS KOMBUIS en Jan Bloukaas…

Lees meer

Dag van Vroue KRAG!

‘n Dag van vroue-KRAG! – ‘n showcase van Music Profile Management se talent in samewerking met Speakers Profile. Hierdie is ‘n dag wat jy as vrou nie wil mis nie!  Van ons land se bekendste sprekers soos; Melinda Bam, Leandie du Randt & Hykie Berg is saam vir die eerste keer op een verhoog en asof dit nie reeds genoeg is om jou opgewonde te maak om dadelik ‘n kaartjie te gaan koop nie word die dag verder aan gevul tot nuwe hoogtes wat jy ook die volgende name elk…

Lees meer

“Coolest” Gelato and Ice Cream fest to hit Africa with Siba

#thegrovemallsa  #thegrovescoolestfest #coolestfest    What could be cooler than combining Ice Cream and Gelato? Throw Carpigiani (Gelato University in Italy) and Siba Mtongana in the mix, and you have the first Ice Cream and Gelato festival in Africa. This event is proudly hosted by The Grove Mall in partnership with Carpigiani and takes place from 1 – 6 October 2019.    The festival will give shoppers a scoop of The Grove Mall. The Coolest Fest will certainly bring a lot of smiles and fond memories back and create new ones…

Lees meer

Die Foxwoodfees bied vanjaar ‘n kunstefees aan om die lewe te vier vanaf 19 – 27 Oktober 2019.

Celebrate life at this year’s Foxwood arts festival. A new Afrikaans play, an art exhibition, two ground-breaking films, a novel art exhibition using photography and radiology to create a visual design, Amanda Strydom in her award-winning show ‘State of the Heart’ are among the highlights.   Lewe gee lewe – ‘n fees gewy aan temas oor orgaanskenking en nuwe lewe, verhoudings wat sin gee aan ons bestaan en die krag van liefde. Lewe gee lewe – ‘n fees gewy aan temas oor orgaanskenking en nuwe lewe, verhoudings wat sin gee…

Lees meer

Feeste in Junie en Julie 2019

Grahamstad Nasionale Kunstefees Waar: Grahamstown, Oos Kaap, Suid-Afrika Wanneer: 27 Junie tot 7 Julie 2019 Die jaarlikse Grahamstad Nasionale Kunstefees is die grootste en bekendste kunstefees in Suid-Afrika. Die 11-dag fees is oor 90 plekke in Grahamstad versprei. Dit bevat ‘n hoofprogram en ‘n randprogram van gelyke gewig, ontwerp om alle style en genres te vier. Omdat dit so groot is en alles van kuns tot musiek, teater en dans, film, lesings en werkswinkels insluit, is dit belangrik om besoekers te beplan. Jy kan enigiets vind van ‘n brand in…

Lees meer

Kom ervaar die beste kos, wyn en vermaak by die vierde Proe’toria-Fees!

Daar is nie ’n beter manier om die lente af te skop as met ’n uitstappie wat die hele gesin sal geniet nie. Suid-Afrika se grootste proe- en vermaakfees, PROE’TORIA, is terug en hierdie jaar gaan dit nog groter en beter wees as ooit tevore. Nie net kan feesgangers vanjaar uitsien na die beste kos-, lekkerny-, kuns-, jenewer-, kunsbier- en wynstalletjies nie, maar ook na die grootste name in die musiek- en kosbedryf op een verhoog. Die Pretoria Nasionale Botaniese Tuine sal op 31 Augustus 2019 die tuiste wees van…

Lees meer

JBay Winterfest

JBay – the Corona JBay Open, South Africa’s only World Surf League (WSL) Championship Tour (CT) event is fast approaching, and the best competitive surfers in the world are starting to make their respective moves for the 2019 world title race. The Corona JBay Open is a pivotal event, coming in mid-way through the year-long tour, and a win in JBay could very easily set a competitor up for a world title going into the back half of the year. Currently rated sixth on the Jeep Leaderboard – the rankings…

Lees meer