Heerlike Gebakte Souskluitjies Trooskos vir die Koue

Hierdie heerlike souskluitjies kan met sukses opgewarm word, dit flop net nooit! Sous 1,5Liter water 300g (375ml) suiker 15 ml botter of margarine 5 ml kaneel 2 ml sout Deeg 275 g (500 ml, ongesif afgemeet) koekmeel 15 ml bakpoeier 1 ml sout 25 g (30 ml) botter of margarine 2 eiers, geklits 125 ml melk Kaneel-suiker na smaak. Voorverhit die oond tot 150  ̊C (300  ̊F). Verhit die water, suiker, botter, of margarine, kaneel en sout saam to kookpunt en kook dan vir 3 minute. Maak intussen die deeg…

Lees meer