Refleksologie Holisietiese benadering tot gesondheid

Refleksologie Refleksologie aktiveer die herstel proses .  Ons ligame bestaanuit 10 energiesones wat deur die liggaamvloei, hierdie sones verbind dan al die organe en liggaamsdele in die voete Jou voete is die spieel van jou liggaam Refleksologie hou die volgende voordele vir die liggaam in: Refleksologie verminder stres Refleksologie bevorder bloedsgomloop Refleksologie help om die liggaam te detox Refleksologie help ook om die ligaam vinniger te laat hetstel na, n siekbed Refleksologie help ook met die spoedige herstel van sportbeserings Refleksologie is ook n voorkomende behandeling vir jou gesondheid Hoekom…

Lees meer