Lizelle Nel se passie en trots is haar werk

Lizelle Nel word elke oggend met antisipasie wakker. ‘n Gevoel van wonder en absolute vreugde oor wat die nuwe dag sal bring. Ek weet dat elke dag vervulling sal bring, dat dit ‘n dag sal wees wat ek in staat sal wees om ‘n vrou te help om meer vroulik, en selfversekerd te voel. Om met hare te werk is my passie en trots in die lewe. Om die transformasie te sien hoe dit my kliënt meer selfvertroue kry, en dit  maak my gelukkig. ‘n Vrou se hare is haar…

Lees meer