VOETSPORE… HULDEBLYK
HULDEBLYK Hier was jy n koninginDag en nag is jou LOF besing.Jy het in n GOUE KOETS gery, jy het net die béste vanalles gekry ! Jy was BÓ !Jou …
VOETSPORE… HULDEBLYK Read MoreWeb Magazine
Lees oor jou gunsteling skrywers
HULDEBLYK Hier was jy n koninginDag en nag is jou LOF besing.Jy het in n GOUE KOETS gery, jy het net die béste vanalles gekry ! Jy was BÓ !Jou …
VOETSPORE… HULDEBLYK Read MoreISRAEL By die Jabbokhet Ek Jakob ontmoet.Daar is ons volk geskend! Hoe lank loop ons al mankaan U Goedertierenheid ?Hoe lank BEDRIEG ons onsself ? Uitverkore – Uitverkies –sonder om …
VOETSPORE… WAAR STAAN JY? Read MoreBLY My huis se dakis BLY ! Neh 8:11 Sy NAAMis die murerondom my ! Sprk 18:10 Binne is dit LIGwant in Homis géén duisternis! Joh 8:12 VREDE is die …
VOETSPORE…..JOU HUIS Read MorePsalm 14 Die Skrif is teen die Muur.Dit is NOU die Uur. Die OORDEEL is hier !Dit is helder dagDONKER NAG ! TYD het uitgeloop.GENADE is weggestroop. Die uurglas is …
VOETSPORE…moenie vrees – trek die WAPENRUSTING van God aan. Read MoreDie KONING kom ! Die DEKREET het uitgegaan !MAAK GEREED !Die koningin is dood –DIE KONING KOM !!! Wyd en syd weerklinkdie kreet . . . . .MAAK GEREEED !!!MAAK …
VOETSPORE… Is jy werklik gereed vir die koms van die Here en om ‘n Hemelblom te werd? Read MoreEK HUIL… LOS MY om te huil !!!LOS MY om te treur !!!HOU OP om my te probeeropbeur ! LOS MY !!!Ek het SEEEEEER !!!Hoeveel KEERmoet ek dit nog sê …
VOETSPORE… ‘n Weerkaatsing van ons lewe in ‘n seer en stukkende wêreld. Read MoreDie plan was om elke Maandag, Woensdag en Vrydag die wonderlike gedigte wat woord is uit die Hand van ons Vader te plaas, maar ons tyd is nie ons Vader …
VOETSPORE… Read MoreDORS Mense dryf in n seeSOUT van godsdienstigheid !So baie water –NIKS om te drink ! Hulle kan nie verstaanhoekom hulle vergaanterwyl hulle dan INdie water is nie . . …
VOETSPORE….Vandag se woorde van Inspirasie en troos deur Elsa du Toit. Read MoreVERKWIKKING Elke môre gee UNuwe Dou!Gister se douhoef nie vir ewig te hou! Elke môre is UBarmhartighede nuut!Elke oggend sing die Skepping n Nuwe Liedvan verwonderingoor U wonderbare TROU! Elke …
VOETSPORE – Gedigte deur Elsa du Toit, verkwikking vir jou siel en gees. Read MoreLê As jy na Hom wil kommoet jy eers in die Laagland lê . . . . .ónder in die Laagland,dáár waar die Lewende Water lê. . . . . …
VOETSPORE , Woensdag se woorde soos geskryf deur Elsa du Toit. Read More