Die Wonder van Winter

Ashley Winter is ‘n Suid-Afrikaner in hart en siel – en daarby is sy ook ‘n uitstekende ambassadeur vir ons land in Swansea, die stad waar sy nou saam met haar vier seuns en man woon. Die stad is geleë op die suidkus van Wallis en hulle bly in die asemrowende Gower area. Ashley skryf christelike romanse, en dit is nie ‘n verrassing dat al haar verhale in Suid Afrika afspeel nie – sy en haar gesin het in 2009 geimmigreer en sy het ‘n deel van haar hart hier…

Lees meer

n Nuwe roman uit Stefan Enslin se pen oppad!

                                          Bekroonde Suid-Afrikaanse vervaardiger, roman- en draaiboekskrywer en stigter van die produksiemaatskappy, Faith in Motion Productions, Stefan Enslin het die aap uit die mou gelaat en verklap dat hy besig is om aan sy derde roman, Opsoek na Reënboë te skryf.  Dié Vrystater wat studeer het aan die Noordwes Universiteit is baie opgewonde hieroor, maar wil nog nie te veel deel op die stadium nie.  ‘n Datum vir uitreiking is nog nie bekend nie. Dit handel oor ‘n getroude paartjie wat, in ‘n poging om hulle huwelik te red, na…

Lees meer

Smag- Deur Yolanda Wessels -Vir elke vrou wat kies om nié ‘n slagoffer te wees nie, maar ‘n survivor

Dit is vir ons lekker om aan te kondig dat gesoute joernalis en skrywer, Yolanda Wessels, se debuut-roman eersdaags (Maart 2019) beskikbaar sal wees. Dit sal vir ons ’n riem onder die hart wees as julle ’n moontlike plasing of resensie hieroor sal oorweeg. Ons kan ook ’n eksemplaar verskaf om weg te gee. Alhoewel die boek op die oog af as baie kontroversieël voorkom, het dit ’n diep boodskap en is dit ’n ontdekkingsreis van seer, berou en woede. Dit dra ook die sterk boodskap dat jy eers jouself moet…

Lees meer

The Messiah’s Dream Machine Jennifer Friedman

This sequel to Jennifer Friedman’s enchanting first memoir picks up where Queen of the Free State leaves off: as the rebellious young Jennifer is packed off to boarding school in Cape Town.  Told with humour and pathos, the theme of displacement – of the outsider – is explored as we follow Jennifer’s journey into adulthood, becoming a wife and mother, living in Johannesburg and Israel, emigration, and leave-takings in Australia.  A strong sense of love, loyalty and place prevails, especially on her trips home to her beloved Free State. Expect…

Lees meer

Kaap, kerrie & koesisters / Cape, Curry & Koesisters Fatima Sydow & Gadija Sydow Noordien

In Kaap, kerrie & koesisters neem die tweelingsusters Fatima en Gadija ons op ’n tradisionele KaapsMaleise kosreis wat terselfdertyd ook ’n lewensreis is, want die resepte word saamgesnoer met herinneringe aan hulle grootwordjare op die Kaapse Vlakte en die vroue wat so ’n groot rol gespeel het om ’n liefde vir koskook en bak by hulle te kweek.   Die susters glo aan lekker huiskos en resepte wat vinnig, maklik en bekostigbaar is – soos wat hulle geliefde oorlede moeder se kookstyl ook was. Maar die boek bevat ook uithangresepte vir…

Lees meer

SMULKOS/HOME COOKING Deur/by Esther Malan

Smulkos is ‘n splinternuwe versameling uit Esther se gewilde Vat Vyfreeks wat elke week in Huisgenoot verskyn.  Die resepte wissel van geurige idees vir Ontbyt, terte & pasteie, braai, hoender, straatkos, kaggelkos na vinnige en gesonde slaaie. Watertand poedings en gebak bly ook nie agterweë nie.   Alles getoets in die Huisgenoot toetskombuis wat verseker dat dit keer op keer werk.  A mouth-watering selection of Esther’s best recipes from her popular Take five food column in YOU and Drum magazines.   The recipes range from delicious ideas for breakfast, quiches & pies,…

Lees meer

Cul-de-sac by Elsa Joubert

Multiple award-winning author Elsa Joubert’s memoir about life after the death of her beloved husband.   Moving into an upmarket retirement home in Cape Town, she has to come to terms with the loss of independence, friends who die and with the changes in her memory and body. Rarely, if ever, has there been such an honest representation of aging in South Africa. Filled with compassion, wisdom and an unfailing touch of humour, CuldeSac invites readers to introspection about their own lives.  This is a book that leaves no reader untouched,…

Lees meer

Blindside by :Wilma Adriaanse

South Africa’s thriving underworld is dark and diverse, a nest of brutal thugs commanded by shady international operators. Their reach spans the globe; their grasp touches every part of society.  Still mourning the death of her father, her guiding light and an honest cop if ever there was one, Lieutenant Ellie McKenna accepts a case to infiltrate Cape Town’s criminal world. Hired to protect the young girlfriend of the high flying, dirty dealing night club owner Enzio Allegretti, she is acutely aware that one false move could be fatal. But…

Lees meer

Ralph Mathekga politieke ontleder en skrywer

Byna twee dekades nadat hy deur Nelson Mandela as sy opvolger gesalf is, is Cyril Ramaphosa uiteindelik in sy amp as president van Suid-Afrika aangestel. Maar die land wat Ramaphosa geërf het, is baie anders as die reënboognasie wat Mandela in die 1990’s gelei het. Die Suid-Afrika van 2018 word verdeel en is vasgevang in ‘n web van staatskaping, korrupsie, armoede en wanhoop. Die Zuma-jare het die land en sy instellings in chaos gedompel, gekneus en gehawend gelaat. Kan Ramaphosa Suid-Afrika uit die wildernis trek en dit terugneem na sy…

Lees meer