DIE PYN VAN HERNUWING, geskryf deur Seagull.

Die see is die blouste blou wat ek nog gesien het. Daar is nie ´n wolk in die hemel nie. Die see is so stil niks beweeg nie. Ek kry die reuk van sout in my neus. Ek wens ek kon net instap en swem tot ek nie meer kan swem nie. Dis so stil. Daar is nie eers ´n geluid van voëls nie.  – seker maar die hitte. Daar onder op die rots sit ´n krap. Ek kyk op my horlosie en sien dat ek al ´n uur lank…

Lees meer