
Anaïs se Rooibaard is ‘n goedvoel-liefdesliedjie wat die ideale romantiese luistergenot vir dié somer is.
Na ‘n lang gewag het die sangeres, TV-aanbieder, vervaardiger en regisseur Anaïs pas haar nuutste enkelsnit vrygestel en Rooibaard gaan beslis nie haar aanhangers teleurstel nie. Dit is ‘n goedvoel-liefdesliedjie …
Anaïs se Rooibaard is ‘n goedvoel-liefdesliedjie wat die ideale romantiese luistergenot vir dié somer is. Read More