The Queen Show, a celebration of ballet and dance

The South African International Ballet Competition(SAIBC), funded by the National Lotteries Commission (NLC) is happy to announce the staging of the new production of The Queen Show, a celebration of ballet and dance to the timeless music of Queen. The production will be staged by Mzansi Ballet. “The SAIBC would like to thank the NLC for the funding that supports our Competition 13 to 19 July 2020, Our Training Teachers in the Townships program, the SAIBC International Ballet Intensives and our stage productions and International Ballet Gala. The NLC is…

Lees meer

MZANSI BALLET PRESENTS, The Queen Show!

The South African International Ballet Competition(SAIBC), funded by the National Lotteries Commission (NLC) is happy to announce the staging of the new production of The Queen Show, a celebration of ballet and dance to the timeless music of Queen. The production will be staged by Mzansi Ballet. “The SAIBC would like to thank the NLC for the funding that support our Competition 13 to 19 July 2020, Our Training Teachers in the Townships programme, the SAIBC International Ballet Intensives and our stage productions and International Ballet Gala. The NLC is…

Lees meer

Fiennes beïndruk met biografiese fliek oor ‘n ballet-legende!

Die term “white crow (wit kraai)” is ’n Russiese gesegde vir iemand wat ongewoon of anders is. Dit kan dus tweeledig gebruik word om iemand te beskryf wat die talent en vermoë het om iets te doen wat ander nie kan nie; en om te verwys na ’n buitestaander wat nêrens inpas nie. Die bekroonde Russiese balletdanser, Rudolf Nureyev, versinnebeeld hierdie konsep. Nureyev, wat bekend was vir sy sensuele danstalent, het die spanning van die Koue Oorlog aangeblaas deur van die eerste supersterre te word om weg te breek van…

Lees meer

Simone Botha Welgemoed is ‘n uitsonderlike vrou!

Hier is is paar vrae aan Simone om haar beter te leer ken. Wou jy nog altyd ‘n ballerina word? Ek kannie onthou wanneer ek nooit een wou wees nie so definitief, ja! Ek het met ballet klasse begin toe ek twee jaar oud was en het net nooit weer opgehou nie. My eerste professionele verhoogproduksie was saam met “Cape Town City Ballet” in hulle 1995 Neutekraker vertoning. Ek het toe die rol van die klein engeltjie wat uit die blou “Faberge”eier uitkom gedans. Toe was Artscape darem ‘n reuse…

Lees meer