Ekstra TruthTV Inligting:

Wat is TruthTV? TruthTV omskep enige kamer in ‘n familiekamer! Met ‘n enkele inkrywing op TruthTV.com, kan jou gesin tot en met 10 toestelle koppel om talle familie-vriendelike, Christen films kyk, asook reekse, dokumentêre programme, kinder vermaak & meer! With TruthTV – Anywhere, Anytime is Family Time… Wat is lekkerder as ‘n lekker fliek saam die hele gesin – veral tydens Lockdown! Kies ‘n opbouende fliek op TruthTV.com, kyk dit saam & gesels daarna oor alles wat julle gesien het! TruthTV is beskikbaar via TruthTV.com en enige van die TruthTV…

Lees meer

TruthTV – Enige Tyd en Plek is Familietyd! Suid-Afrika se eie digitale platform vol inspirasie vir Paasfees.

Suid-Afrika – dit is Uiteindelik hier! Leun terug in jou gemakstoel, bring die handsuiweraar, springmielies en die gesin en kom geniet tientalle ure se familie vriendelike films in Afrikaans en Engels, vermaak-, begrip-, aktuele- en kinderprogramme!  TruthTV ‘n splinternuwe digitale televisiekanaal, klop van vandag aan jou TV kas en is nie nét verbruikersvriendelik nie, maar ook propvol familie vriendelike en inspirerende vermaak; alles gebaseer op Christelike waardes.   Die TruthTV-span bestaan ​​uit mense net soos jy wat gesinsvriendelike vermaak wil kyk wat ‘n goeie boodskap dra. En daarom beloof TruthTV om oud…

Lees meer

TRUTH TV & DOWNTOWN ENTERTAINMENT BRING UNPLANNED FILM NA SUID-AFRIKA IN 2020

Olka Bolka E-Tydskrif het die primiere van die rolprent in Johannesburg bygewoon. Lucretia Labuschagne het die volgende oor die rolprent vertel: Die besonderse film Unplanned, is binnekort beskikbaar in jou naaste teater. Maak gerus ‘n nota in jou dag boek, en geniet ‘n aand uit die 28 ste Febuarie saam vriende en familie om die film te gaan kyk. Die film sal beslis ‘n impak maak in jou lewe en dit gee jou absoluut ‘n vars, objektiewe uitkyk oor aborsie en hoe dit alledaagse lewens affekteer. Groot Fm het baie…

Lees meer

TRUTH TV & DOWNTOWN ENTERTAINMENT BRING UNPLANNED FILM NA SUID-AFRIKA IN 2020

Uit die pen van Cary Solomon en Chuck Konzelman, die skrywers en medevervaardigers van God’s Not Dead, kom ‘n film wat die mees kontroversiële en polariserende onderwerpe van ons tyd aanspreek; aborsie. Na tientalle aanlyn petisieveldtogte span Downtown Entertainment en TruthTV  kragte saam om vanaf 28 Februarie 2020 Unplanned in uitgesoekte Ster Kinekor teaters in Suid-Afrika, Namibië en Zambië te wys. Die film Unplanned is ‘n inspirerende ware verhaal van een vrou se reis van transformasie. In die eerste 5minute van die film ontmoet ons Abby en haar gesin.  Al…

Lees meer

TRUTH TV & DOWNTOWN ENTERTAINMENT BRING UNPLANNED FILM NA SUID-AFRIKA IN 2020

Uit die pen van Cary Solomon en Chuck Konzelman, die skrywers en medevervaardigers van God’s Not Dead, kom ‘n film wat die mees kontroversiëleen polariserende onderwerpe van ons tyd aanspreek; aborsie. Na tientalle aanlyn petisieveldtogte span Downtown Entertainment en TruthTV  kragte saam om vanaf28 Februarie 2020Unplanned in uitgesoekte Ster Kinekor teaters inSuid-Afrika, Namibië en Zambië te wys. Die film Unplanned is ‘n inspirerende ware verhaal van een vrou se reis van transformasie. In die eerste 5minute van die film ontmoet ons Abby en haar gesin.  Al wat Abby Johnson (gespeel…

Lees meer

RoepTV.Com – In ‘Movember’ 👨🏻 kyk ons na manne wat inspireer in ons ‘Mighty Men’ films en reekse!

Ons begin met ‘n splinternuwe episode van RoepRegstreeks, saam met wêreld-bekende pastoor en stigter van die “Passion” movement, Louie Giglio. Louie het onlangs saam met Reinhard Kotze in die Tygerberg 104FM ateljee gekuier. https://youtu.be/jMv-Gp8d52shttps://roeptv.us18.list-manage.com/track/click?u=7902d509bb4213b4c467fb8a6&id=69131323f3&e=02389e0bbc https://roeptv.us18.list-manage.com/track/click?u=7902d509bb4213b4c467fb8a6&id=2742aee230&e=02389e0bbc https://roeptv.us18.list-manage.com/track/click?u=7902d509bb4213b4c467fb8a6&id=07e0f22ce6&e=02389e0bbc https://roeptv.us18.list-manage.com/track/click?u=7902d509bb4213b4c467fb8a6&id=4e3ffaa09f&e=02389e0bbc RoepTV 4 Williams Rd Parow, Western Cape 7500 South Africa

Lees meer

RoepTV.com vier sport die week.

Hierdie week vier ons sport 🏆 met iets vir almal 🤩 Sport vir die kleinspan: https://roeptv.us18.list-manage.com/track/click?u=7902d509bb4213b4c467fb8a6&id=78e721a6ee&e=02389e0bbc Ons Sondagaand fliek : https://roeptv.us18.list-manage.com/track/click?u=7902d509bb4213b4c467fb8a6&id=3073ae5d46&e=02389e0bbc ‘n Hele week van Sport: https://roeptv.us18.list-manage.com/track/click?u=7902d509bb4213b4c467fb8a6&id=3cc20eb231&e=02389e0bbc Resensie van die week: https://roeptv.us18.list-manage.com/track/click?u=7902d509bb4213b4c467fb8a6&id=7120fb6f22&e=02389e0bbc Teken nou in vir wonderlike vermaak by https://roeptv.us18.list-manage.com/track/click? u=7902d509bb4213b4c467fb8a6&id=12411e8182&e=02389e0bbc Slegs @ R149pm : https://roeptv.us18.list-manage.com/track/click?u=7902d509bb4213b4c467fb8a6&id=d281d5d001&e=02389e0bbc

Lees meer

Bekende sportpersone; Neil Powell, Arnu Fourie,Grant Lottering en Pieter du Preez in splinternuwe program UIT DIE VELD GESLAAN – OOMBLIKKE VAN GENADE op RoepTV.com

Vanaf 20 September bruis die bloed in Suid-Afrikaners se are groen en goud met die afskop van Rugby Wêreldbeker 2019. Tot oploop van hierdie geleentheid en viering van sportmanskap trek RoepTV.com sy sportsokkies op en vertel die lewensveranderende stories van bekende sportmanne in die splinternuwe program Uit Die Veld Geslaan – Oomblikke van Genade.  Elke episode vertel van daardie een insident wat hul lewens drasties verander het en so ‘n impak gemaak het dat hul verstom kon staan oor God se genade en goedheid in hul lewens. Van Springbok-rugby tot…

Lees meer

Jy gaan Uit Die Veld Geslaan wees met ons nuwe programme…

Om meer uit te vind en die programme te kyk besoek hul webblad by https://roeptv.com/ . Hoekom RoepTV.com? RoepTV.com is trots Suid-Afrikaans, in Afrikaans, en pretensieloos.  Ons staan onbeskaamd vir hoë gehalte familievriendelike programme met Christelike inhoud.  RoepTV.com se program-aanslag sal in nemend, informatief, nostalgies en humoristies wees met spesifieke en uitgesoekte programme – dit is ons waarborg aan jou! Ons naam: ‘RoepTV.com’ Roep, in die naam RoepTV.com, beteken om te roep of om uit te roep. Reeds in Genesis 3:9 lees ons Die Here God het na die mens…

Lees meer