WANDER DARKLY starring Sienna Miller & Diego Luna.

SYNOPSIS In WANDER DARKLY, a traumatic accident leaves a couple, Adrienne (Sienna Miller) and Matteo (Diego Luna), in a surreal state of being that takes them on a disorienting journey through the duality of their shared moments.  By reliving fond recollections from the beginning of their romance while also navigating the overwhelming truths of their present, they must rediscover the love that truly binds them together. Writer-director Tara Miele offers a profound new perspective on the delicate nature of relationships with this emotionally moving story about a couple who must…

Lees meer

SHORT FILM DEBUT, FIVE TIGER, OF SOUTH AFRICAN WRITER/DIRECTOR NOMAWONGA KHUMALO, SELECTED TO PLAY IN 2021 SUNDANCE FILM FESTIVAL!

TMPC, Nostalgia Productions and Revolver Amsterdam are proud to announce that FIVE TIGER, the short film debut of South African writer/director Nomawonga Khumalo has been selected to play in the 2021 Sundance Film Festival. Set-in present-day South Africa, FIVE TIGER tells the story of Fiona, a god-fearing woman, who finds herself in a transactional relationship with the leader of her church as she tries to support her sick husband and daughter. An intersectional approach to exploring feminism within the religious construct, the film was described as ‘transcendent of centuries and…

Lees meer

Aangrypende nuwe weergawe van Pinocchio is ‘n moet-sien vir rolprentliefhebbers!

Een van die gewildste en mees bekende stories, Pinocchio, gaan eersdaags op die grootskerm te sien wees onder leiding van die regisseur Matteo Garrone.Garrone het al van kleins af ‘n droom om ander lewe in hierdie karakter te blaas en ons is opgewonde om te sien wat hy in hierdie film uitbeeld. Alhoewel die film baie naby aan die oorspronklike storielyn bly, kan ons uitsien na ‘n reeks nuut en ongewone avonture waarop Pinocchio homself bevind. Almal ken die storie van Pinocchio. Carlo Collodi se negentieneeuse roman is nie net…

Lees meer

Nuwe fliek ondersoek die impak wat emigrasie op ‘n gesin het!

Emigrasie het al baie gesinne en families geraak en mens besef nie altyd wat die emosionele impak daarvan is nie.In hierdie film, THE NEST, fokus die reggiseur op hierdie gebeure en hoe elke lid van die gesin die proses hanteer. THE NEST sal in filmteaters wees vanaf 25 Desember 2020. Om oorsee te gaan bly, is ’n idee waaraan al hoe meer Suid-Afrikaners gewoond moet raak. Alhoewel dit gewoonlik iets is waaroor die meeste mense opgewonde is, fokus regisseur Sean Durkin se tweede vollengte speelfilm – THE NEST – op…

Lees meer

Temalied en musiekvideo deur Jack Parow- en Loki Rothman gaan ‘n groot treffer wees hierdie somer!

As jy, soos die res van die wêreld, genoeg gehad het van 2020, sal Jack Parow en Loki Rothman se nuwe liedjie – ’n opgewekte goedvoel-kreet vir die somer – jou beslis laat beter voel!  Dié liedjie en musiekvideo is op Vrydag, 13 November bekendgestel en die video spog reeds met naby 20 000 kyke! ALTYD OP VAKANSIE is die temalied van die nuwe Afrikaanse romantiese komedie, KAALGAT KAREL,wat vervaardig is deur Boondogle Films se Paul Egan en Meg Rickards (wat ook die regisseur is).  Die storie vertel die verhaal van…

Lees meer

The Bioscope is an independent cinema located in downtown Johannesburg.

The Bioscope is an independent cinema located in downtown Johannesburg. And yes, those are repurposed car seats! The aim of The Bioscope has always been to increase the diversity of content on South African cinema screens thereby becoming an important cultural space in the city of Johannesburg. In bringing new films to new audiences, The Bioscope has helped play a fundamental role in growing new markets for new films, becoming a vital mechanism in developing local audiences for locally & internationally produced cinema. There was once a time in Johannesburg, when…

Lees meer

Splinternuwe romantiese komedie, Kaalgat Karel, stel amptelike lokprent bekend!

FOTO KREDIET:                                                   Boondogle Films Die lang wag is uiteindelik verby! Boondogle Films (Tess en 1994: The Bloody Miracle) en die span agter die splinternuwe romantiese komedie, KAALGAT KAREL, het pas die rolprent se amptelike lokprent bekendgestel, wat beloof om meer insae te gee oor wat van dié skreeusnaakse rolprent verwag kan word. Kyk dit hier:  https://www.youtube.com/watch?v=ARC0oUG-6Y4&feature=youtu.be KAALGAT KAREL vertel die verhaal van Karel Venter (Francois Jacobs) – ’n dertigjarige kaalnaeler wat die ongewensde aandag wat sy aksies by sportgeleenthede kry geniet! Hy raak halsoorkop verlief op die paramedikus, Rita (Christia…

Lees meer

THE UNFAMILIAR op DSTV Box Office

Na die rolprent se suksesvolle vrystelling in die VSA, VK en Viëtnam, kan Suid-Afrikaners uiteindelik ook THE UNFAMILIAR op DSTV Box Office, iTunes of Google Play kyk! THE UNFAMILIAR vertel die storie van ’n Britse weermagdokter (Jemima West) wat terugkom van die oorlog af en dink dat sy aan Posttraumatiese Stresversteuring (PTSV) ly, net om te ontdek dat daar bose geeste in haar huis is. Die lewe wat sy voorheen geken het, word ingrypend verander. Die Suid-Afrikaanse rolprentmaker, HENK PRETORIUS, ook bekend vir Leading Lady, Bakgat,en Fanie Fourie’s Lobola was die regisseur van THE UNFAMILIAR en het…

Lees meer

THE UNFAMILIAR OPEN IN #2-POSISIE OP DIE VIËTNAMESE-LOKET IN MEER AS 1000 BIOSKOPE EN TREF SUID-AFRIKA OP 28 OKTOBER 2020

Britse gruwelprent, THE UNFAMILIAR, wat deur Suid-Afrikaners wat in die Verenigde Koninkryk woon geskep en vervaardig is, het in die nommer twee-posisie geopen by die Viëtnamese-loket in 1 102 bioskope regoor dié land. Viëtnamese kritici prys hierdie gruwelprent se vermoë om die gehoor te ontstel deur ’n familie-eenheid te ontwrig.   THE UNFAMILIAR Profile Pictures    Photo credit: Fathom KeyArt Services  Copyright: Dark Matter Studios  THE UNFAMILIAR Photos   Photo credit: The Unfamiliar Film     Copyright: Dark Matter Studios  “Te danke aan ’n span talentvolle akteurs en regisseur, bring hierdie rolprent ’n aangrypende verhaal met ’n emosionele familie-element na die…

Lees meer

MTV Documentary Films bekom uitsaairegte vir bekroonde Suid-Afrikaanse kortfilm

Die Tribeca-bekroonde kortfilm, My Father the Mover, is een van slegs ’n paar handuitgesoekte oorsese dokumentêre wat deur MTV Documentary Films uitgesaai gaan word. MTV Documentary Films, ’n afdeling van MTV Studios, het die regte bekom om Julia Jansch se inspirerende Afrika-dansverhaal, My Father The Mover(wat aangewys is as Beste Dokumentêre Kortfilm by die Tribeca Film Festival-Rolprentfees), uit te saai. Dié kortfilm is deel van ’n opwindende versameling bekroonde speel- en kortfilms deur uitvoerende vervaardiger, Sheila Nevins. Hierdie lys van films spreek die sosiale, politieke en kulturele onderwerpe aan wat…

Lees meer