Melissa Massyn se toneelstuk open in die Kaap!

Die draaiboek is geskryf, oudisies is gedoen, repitisies het begin en kostuums word gemaak… want die bekende vermaaklikheidster, Melissa Massyn, se groot droom om haar eie toneelstuk na die verhoog te bring word eersdaags ’n realiteit. UNWRITE ME, wat sy saam met Eunice Stoltz geskryf het, is geskep om vir jong talent ’n platform te gee waar hulle nie net meer oor die toneelbedryf kan leer nie, maar ook die kans sal kry om voor groot gehore op te tree. Dié konsert, wat toneelspel, sang en dans kombineer, vertel die…

Lees meer

Pretoria, die spoke wag vir jou . . . op Saterdag, die 19de

“Die storie-vertellings is nie fiksie of uit die duim gesuig nie. Alles is gebaseer op ware verhale Verbeel jou, dit is ‘n donker aand daarbuite. Jy en jou vriende sit in die Pierneefteater in Pretoria en teug aan ‘n koppie koffie. Onderlangs hou jy die vreemde skaduwee’s dop wat die kerslig teen die mure teken. ‘n Lang, skraal man verskyn op die verhoog. Hy dra ‘n geplooide wit hemp wat herinner aan die Victoriaanse tydperk. Sy naam is Jaco Hough-Coetzee, stel hy homself bekend. Hy het vanaand sy storieboek saamgebring…

Lees meer

Die Foxwoodfees bied vanjaar ‘n kunstefees aan om die lewe te vier vanaf 19 – 27 Oktober 2019.

Celebrate life at this year’s Foxwood arts festival. A new Afrikaans play, an art exhibition, two ground-breaking films, a novel art exhibition using photography and radiology to create a visual design, Amanda Strydom in her award-winning show ‘State of the Heart’ are among the highlights.   Lewe gee lewe – ‘n fees gewy aan temas oor orgaanskenking en nuwe lewe, verhoudings wat sin gee aan ons bestaan en die krag van liefde. Lewe gee lewe – ‘n fees gewy aan temas oor orgaanskenking en nuwe lewe, verhoudings wat sin gee…

Lees meer

DIE-anner-LEWE: ‘n Teater aand met spookstorie vertellings en sang!

Die spoke wag vir jou in Potch . . . Verbeel jou, dit is ‘n donker aand daar buite. Jy en ‘n paar gaste sit langs ‘n etenstafel in ‘n spookagtige historiese gebou wat terug dateer na die 1930’s. Aandete is bedien en jou wynglas is vol, maar onderlangs hou jy die vreemde skaduwee’s dop wat die kerslig teen die afgeskilferde mure teken. “Hoe lyk dit, gaan iemand vir ons ‘n spookstorie vertel?” vra een van die gaste uit die bloute. Almal kyk verbaas na hom. Spookstories? Vanaand? In hierdie…

Lees meer

GROET DIE GROTMAN 2 terug by Pierneef Teater (Pretoria) Op openbare aanvraag!!! 19 Julie 2019 om 19:00 Bespreek VINNIG!!! R160 pp – Bespreek by 012 329 0709

Ons het sommer baie goeie nuus vir Suid-Afrika. Groet die Grotman 2 betree weer die verhoog in Suid-Afrika en Grotman is by vanjaar Vrystaat Kunstefees van 1 tot 6 Julie 2019 in Bloemfontein.  Lefra se wegholsuksesproduksie, Groet die Grotman, het vir langer as 10 jaar gespeel met meer as 1,000 vertonings regoor die land.  Dit hou steeds die rekord vir die produksie wat die langste in Suid-Afrika gespeel het. Dit is twintig jaar later. Grotman en Elize is steeds gelukkig getroud … of is hulle?  Die kinders is tieners met…

Lees meer

JONG AKTRISE WIL OPKOMENDE AKTEURS EN DRAAIBOEKSKRYWERS ‘N PLATFORM BIED MET NUWE VERHOOGPRODUKSIE

Dit is nie altyd vir opkomende akteurs en draaiboekskrywers maklik om ’n voet in die deur te kry en hulleself in die toneelbedryf te bewys nie. Die bekende vermaaklikheidspersoonlikheid, Melissa Massyn, wil graag haar nuwe verhoogproduksie gebruik om vir jong talent ’n platform te gee waar hulle nie net meer oor die toneelbedryf kan leer nie, maar ook die kans sal kry om voor groot gehore op te tree. “Dit is vir my baie belangrik om, as ’n kunstenaar, altyd besig te bly en te skep, wat die hoofrede is…

Lees meer

“Marico Moon” is Meyer’s eagerly awaited sixth show on one of S.A.’s finest literary masters: Herman Charles Bosman.

“It does strange things to your mind, the Marico moon, and in your heart are wild and fragrant fancies…” Herman Charles Bosman Brace yourself for hilarious storytelling and witty entertainment at the hands of the spirited, sassy, veldskoen-clad Bosman teller of tales: Barbie Meyer.   Compiled & performed by Barbie Meyer Directed by Marke Meyer “His work gets under your skin – I’ve been hooked since I was a little girl. And after every show I do I’m always left wanting to explore just a little more, wanting to re-read…

Lees meer

LEFRA GAAN BOS BY VANJAAR SE INNIBOS! 25-29 Junie 2019

Lefra gaan groot by vanjaar se INNIBOS KUNSTEFEES met drie top produksies wat mooie en warm Nelspruit besoek.  Kom rock en roll met die musical – BUDDY – THE BUDDY HOLLY STORY, kom skaterlag met die klug, MY VROU SE MAN SE MANNETJIE en meneer en mevrou kom herken jouself in GROET DIE GROTMAN 2.  Besprekings by Computicket 0861 915 8000. Groepe meer as 10 @ afslag: Monica (011) 815 3000.  Besoek gerus ook www.computicket.com  Lefra se produksies word met trots ondersteun deur @Stuttaford van Lines, @RSG, @Sounds Good, @Hollywood…

Lees meer

FOXWOOD HOUSE & FOXWOOD THEATRE

5de Straat 13 Houghton Estate Johannesburg FOXWOOD HOUSE & FOXWOOD THEATRE 5de Straat 13 Houghton Estate Johannesburg Join us as we raise a glass in appreciation to Dad on Father’s Day! Let us take care of the details while you relax with family & friends in beautiful surroundings, enjoying a Buffet lunch of “Foxwood winter favourites”   Price: R255 per person (children under 10 eat free) Date: Sunday 16 June 2019 Time: 12:30 Reservations are essential Call Pauline on 011 486 0935 or e-mail info@foxwood.co.za   Lunch Buffet menu Starter Butternut…

Lees meer