Trots Afrikaans

Dis tyd dat ons die aap uit mou laat. Ek wil ook nou nie die bobbejaan agter die bult gaan haal nie, maar hier kom ‘n ding. Afrikaans is een van die top 10 sexy’ste tale in die wêreld en tog is dit eers in 1925 as ‘n amptelike taal erken. Afrikaans is die lekkerste taal om jou in te kan uitdruk. Hy praat so lekker, hy sing so lekker, hy soen so lekker en vloek selfs so lekker.  Een aand op Danabaai se strand het ‘n groepie vriende oor…

Lees meer