Loret Zwarts dig en skryf met passie en emosie.

Ek is n digter en skryf my eie emosies uit my hart uit. Van my gedigte is in Inkspraak opgeneem en ek was deel van 13 gesamentlike bundels waarvan ek die een se voorblad ook geskilder het, vertel Loret. Olka bolka het bietjie met Loret gesels om meer van haar uit te vind: Waar is gebore en het jy groot geword? Ek is gebore Wolmaransstad. Ek was bevoorreg gewees om in baie dorpe te kon opgegroei as gevolg van my pa se werk. Hy was ’n plofdeskundige. Het jy naskool…

Lees meer

EMILE WELMAN STEL SPROKIESLAND SE MUSIEKVIDEO BEKEND.

Emile Welman, die voormalige lid van Overtone, Suid-Afrikaanse sanger, komponis en liedjieskrywer wat tans in Kalifornië woon, het onlangs spesiaal teruggekeer na sy geboorteland om ’n Afrikaanse liefdesliedjie op plaaslike bodem te kom uitreik en ’n musiekvideo hier te kom verfilm. SPROKIESLAND word sedert uitreiking ongelooflik positief ontvang en kan gereeld oor die klankgolwe van die grootste radiostasies regoor die land gehoor word. Nou, voordat hy terugkeer na Amerika bederf hy Suid-Afrikaners met die vrystelling van die pragtige musiekvideo vir hierdie liedjie, wat beslis jou asem gaan wegslaan. Die talentvolle…

Lees meer

EERS VERSKUIF HELMUT MEIJER GRENSE MET SY OUTOBIOGRAFIE EN NOU STEL HY ’N SPLINTERNUWE ENKELSNIT BEKEND!

Slegs ’n paar weke gelede het die bekroonde Suid-Afrikaanse musiekvervaardiger, komponis, sanger, liedjieskrywer, outeur, asook ’n skolier en onderwyser van die Oud-Hebreeuse Taal, Helmut Meijer sy eerste boek, FRACTAL – A Tale of Three Interventions, vrygestel en dit is uitstekend ontvang.  Meijer het oorspronklik die Wêreld-Musiekgroep, DNA Strings, geteken, wat tot ongekende plaaslike sukses gestyg het, duisende liedjies vir plaaslike en internasionale kunstenaars gekomponeer en vervaardig en verskeie toekennings gewen, maar is in 2015 gediagnoseer met Koronêre hartsiekte. Nadat hy drie hartprosedures oor ’n periode van vier jaar ondergaan het,…

Lees meer

Jan Rhaap en Juan Boucher wys waardering en liefde vir ons kontinent met nuwe enkelsnit.

Die talentvolle musikant en liedjieskrywer, Jan Rhaap, is terug saam met sy vriend, Juan Boucher en hulle bederf ons met ’n splinternuwe enkelsnit en musiekvideo wat gaan oor waardering en liefde vir ons kontinent en al die unieke en mooi ervaringe wat dit bied. AFRIKA is ‘n pop-rock balade wat die storie vertel van iemand wat smag om tyd in Afrika deur te bring en kom uit Jan Rhaap se eie pen. Die pragtige lied waarvoor Juan ook die melodie geskryf het gaan verseker aanklank by Suid-Afrikanser vind omdat hulle…

Lees meer

Tina Jooné deel haar lewenservaring as dowe mens met haar boek, “Die Stil pad”.

Tina Jooné is doof maar dit het haar nie onder gekry sy twee boeke geskryf haar eerste boek “Die stil pad” is om mense bewus te maak van die pad wat ‘n dowe mens loop en die tweede boek is ‘n kinderboek, Dirkie die Dowe seuntjie om ook dieselfde ervarings te deel met kinders. Tina së die regte respek en grondslag hoe om teenoor gestremde mense op te tree begin terwyl die boompie nog klein is Tina vertel “my eerste boek Die Stil Pad is al my ervaringe as dowe…

Lees meer

Tiaan du Preez leef sy passie vir musiek uit!

Tiaan het nog altyd ‘n passie vir musiek gehad en met ‘n beskrywing van homself kan jy nie twyfel: Ek is die SPAM fan. Ek is : (S)uper (P)assionate (A)bout (M)usic Ek support ander artists se music ook op my page en skryf reviews exc.  Tiaan het onlangs saam met Tizel ‘n enkelsnit vrysgestel ” Kyk vir my” hier is sy beskrywing van die liedjie: Die song gaan eintlik oor meer as wat mens kan oplet met die oor. Nie net party en dans ens ens nie.  Dis vir mense…

Lees meer

THE MUSIC VIDEO FOR KE NALE MATLA (I HAVE THE POWER) BY MMATEMA AND KATLEGO NTSELE WILL GIVE YOU GOOSEBUMPS!

KE NALE MATLA (I have the power), is a powerful duet performed by well-known and loved Mmatema and Katlego Ntsele.  This single is followed up by the release of Zinhle T. Matthew’s debut children’s book, MY FAMILY OF SUPERHEROES, which was released a couple of weeks ago. This incredible and powerful song, which is now available on all digital platforms, was written by Zinhle’s talented husband, Nthuthuko Matthews.  The message is once again about positive affirmation and for all of us and our children to access our inner hero. The…

Lees meer

Irene-Louise van Wyk se nuwe enkelsnit gaan jou voete laat jeuk!!

Irene-Louise van Wyk het ‘n nuwe enkelsnit uit, Tekkies Brand. Die treffer is op verskeie aanlyn platfvorms beskikbaar. Olka Bolka het ‘n onderhou met Irene-Louise gedoen om meer oor haar uit te vind. Vertel ons lesers waar jy gebore en grootgeword, waar bly jy tans? Ek is gebore in Johannesburg was vir ‘n rukkie op die suid kus maar het Pretoria toe getrek toe ek baie jonk was. Ek bly nogsteeds hier. Wat het jy na Matriek gedoen?  Ek het by ‘n kleuterskool gaan werk en bietjie Au Pair werk…

Lees meer

EK LIKE JOU STYL – ‘n liedjie wat praat met verliefde paartjies.

Andrew Davies se debuutenkelsnit, “EK LIKE JOU STYL” is pas vrygestel en sal verseker aanklank vind byelkeen wat ‘n huwelik of verhouding geniet.Andrew noem dat dit ’n droom en proses is waaraan hy al lank werk, gemeng met ‘n reis voluitdagings om wel vandag uiteindelik na ‘n finale produk te kan luister.Andrew het EK LIKE JOU STYL neergepen en verwerk saam met die befaamde liedjieskrywer VincentGordon en gaan dit oor elke vrou wat spesiaal is op haar eie unieke manier.Die liedjie vertel hoe leeg die lewe van ‘n man sou…

Lees meer

Lu-Anel ‘n jong meisie met ‘n groot stem se talent en passie vir musiek gaan haar nog ver bring!

Lu-Anél is ‘n 14-jarige sanger van Gauteng. Sy is letterlik dinamiet in ‘n klein pakkie. Hierdie warm-hartige jong meisie met die groot stem se debuutalbum getiteld ‘my eerste stap’ het bestaan ​​uit 13 cover-liedjies en het uitstekend gevaar. Sy het ongeveer 4 jaar gelede begin optree, maar het begin sing nog voordat sy behoorlik kon praat. Een van Lu-Anél se video’s op Facebook het binne net 2 jaar al meer as 22,3 MILJOEN KYK bereik! Lu-Anél het haar eerste oorspronklike solo-enkelsnit getiteld ‘Moedershart’ in Okt 2019 opgeneem. Die musiekvideo is…

Lees meer