Melissa Massyn se toneelstuk open in die Kaap!
Die draaiboek is geskryf, oudisies is gedoen, repitisies het begin en kostuums word gemaak… want die bekende vermaaklikheidster, Melissa Massyn, se groot droom om haar eie toneelstuk na die verhoog …
Web Magazine
Die draaiboek is geskryf, oudisies is gedoen, repitisies het begin en kostuums word gemaak… want die bekende vermaaklikheidster, Melissa Massyn, se groot droom om haar eie toneelstuk na die verhoog …
Ampie het meer as ’n vakansie gekry tydens sy onlangse besoek aan Namibië. In die duine tussen die Skedelkus en die Kunene rivier het hy die woorde vir sy nuwe …
Jauni M het gedurende Junie 2019 haar debuut-album, NIEMAND ANDERS, uitgereik en daarmee bewys dat sy nie gebonde is tot ’n spesifieke styl nie. Die album wat grotendeels oor die …
Ons word jaarliks oorval met skole, kerke en gemeenskapsprojekte wat geleenthede soek vir fonds insameling projekte. Hier is die perfekte geleentheid vir 2020. Blackie Swart Mandjie Dans, jou skool, kerksaal, stadsaal …
Die jaarlikse Meat World Musiekfees vind op Saterdag, 26 Oktober 2019 plaas by die Springs Mark en ook by die Edenvale Meat World by die Meadowdale Mall. Die Springs Musiekfees …
FOTO KREDIET: Jessica Miglio © 2018 Gravier Productions, Inc. LINK NA MP4 LOKPRENT: https://sterkinekorent-my.sharepoint.com/:v:/p/shizannep/EbLYId7mJfBOqNrCJitEoWsBGmuPfz2tOO6Ts0a1w13Mjg?e=PoaGxr Genre: Romantic Comedy Directed by: Woody Allen Starring: Timothée Chalamet, Elle Fanning, Selena Gomez, Jude Law Running Time: 92-min …
FOTO KREDIET: Ross Melow van “Hybrid Fusion” Sincerely Anne laat jou in jou spore vassteek wanneer jy haar vir die eerste keer hoor sing. Daar is ’n hoendervleismooi opregtheid en …
Sincerely Anne stops you in your tracks when you hear her sing for the first time. There are a goosebumpy sincerity and soothing velvety tone to her voice that invites …
Soms is alles net maanskyn en rose, veral as jy die volmaan van nader bekyk op ‘n heerlike lenteaand op die beeldskone Paarlberg. Daarom nooi die Afrikaanse Taalmuseum en -monument …
FOTO KREDIET: Tyler Walker – Big Red Photography POSDUIF, die moderne multikulturele musiekgroep met die unieke naamis tans op almal se lippe! Dié energieke groep bestaan grotendeels uit lede van die gewilde …